
FAK-Fotoversameling
Die FAK se uitgebreide en kosbare fotoversameling word vanjaar ontsluit. Die foto’s sal hier geplaas word. Indien enige van die foto’s gebruik wil word, kan u navrae doen by fak@fak.org.za
Tydvakke
Suid-Afrika se kaarte het die afgelope drie eeue herhaaldelik verander. Elke nuwe kaart het Afrikaners met ’n bestaansvraag gekonfronteer waarop hulle nuwe antwoorde moes ontwikkel. In die proses het hulle ook bakens in die vorm van monumente en kulturele herdenkingsdae geplant.

Klankargief
Uitreksels van die geskiedenis in klank

Hoekom Afrikanergeskiedenis?
Baie Afrikaners het sedert die vroeë negentigerjare hul perspektief op die geskiedenis verloor. Jackie Grobler stel dit selfs nog sterker in sy boek, Uitdaging en antwoord, as hy skryf: “Dit is skokkend om waar te neem hoe jong Afrikaners se kennis van die geskiedenis eenvoudig verdwyn het.”

Geskiedenisdagboek
Professor Jaap Steyn (skrywer en taalhistorikus) plaas die geskiedenis in konteks met interessante feite en staaltjies.

Afrikaanse Kultuuralmanak
Die FAK se Kultuuralmanak bevat persoonlikhede en gebeurtenisse wat ‘n invloed uitgeoefen het op die Afrikaner se ontwikkelingspad.

Afrikaanse Organisasies
Die geskiedenis van verskeie Afrikaanse organisasies
KultuurKroniek
Interessante kultuurartikels uit die pen van Marthinus van Bart