Pieter Johannes Potgieter (Oorlede 1854)

AANVAL OP MAKAPAN SE GROT Soos helaas met so baie van die Voortrekkers en ander leiers uit die vroegste geskiedenis van Transvaal die geval is, weet […]

Louw Wepener (1812-1865)

VAL MET HONDERD MAN BASOETO-VESTING AAN Langs ’n Tjaart van der Walt, Retief en Uys, onthou die Afrikaner die naam van kommandant Louw Wepener as een […]

Josias Philippus Hoffman (1807-1879)

LEIER IN MOEILIKE DAE VAN JONG STAATJIE Die toekomstige eerste staatshoof van die Oranje-Vrystaat, Josias Philippus Hoffman, is in Stellenbosch gebore. In die Vrystaatse geskiedenis tref […]

Jacobus Nicolaas Boshoff (1808-1881)

STAATSHOOF HET MET BAIE MOEILIKHEDE TE KAMPE Volgens die bekende geslagsregister van CC de Villiers was die stamvader van die Afrikaanse Boshoff-familie Henry G Bossou. Hy […]

Stefanus Schoeman (1810-1890)

WAARNEMENDE PRESIDENT VAN TRANSVAAL Naas Marthinus Wessel Pretorius, die eerste Transvaalse president, het ’n ander groot figuur hom gedurende die vroeë geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Republiek […]

Jacobus Nicolaas Boshof (1808-1881)

Jacobus Nicolaas Boshof was die tweede president van die Republiek van die Oranje-Vrystaat. Dit is opvallend dat hy sy van met een “f” spel. Hierdie verandering […]

Jan Brand (1823-1888)

“Alles sal regkom as elkeen sy deel doen,” was volgens oorlewering die woorde waarmee president Jan Brand van die Oranje-Vrystaat sy burgers besiel het. Dit klink […]

Koos (JH) de la Rey (1847-1914)

Generaal Koos de la Rey is een van die mees gevierde Boeregeneraals, wie se krygsvernuf hom as die Leeu van Wes-Transvaal bekend laat word het. Die […]

Christiaan (CR) de Wet (1854-1922)

Generaal Christiaan de Wet is die mees legendariese van alle Afrikanermilitariste. Hy het die kuns van guerilla-oorlogvoering, of soos hy dit liewer genoem het, die oorlogvoering […]

Piet de Wet (1861–1929)

deur Dawie du Plessis Pieter Daniël de Wet, sekerlik die mees berugte Boereverraaier van die Tweede Vryheidsoorlog, is op 18 Augustus 1861 op die plaas Nuwejaarsfontein […]

Fanie (SJ) du Toit (1847-1911)

Stephanus Jacobus du Toit (1847-1911) was ’n Afrikaanse politikus, predikant, taalstryder, Bybelvertaler en skrywer van onder meer drama, geskiedenis, prosa en grammatika. Du Toit was ’n […]

CP Hoogenhout (1843-1922)

deur Dirk  Marais   Casparus Petrus Hoogenhout (11 Maart 1843 – 13 Januarie 1922) was ’n vroeë Afrikaanse skrywer. Hy was ’n lojale ondersteuner van die […]

Piet Joubert (1834-1900)

Generaal Piet Joubert het ’n prominente rol in die ZAR se hele geskiedenis gespeel, veral in die herwinning van vryheid in 1881. Hy was ook die […]

Paul (SJP) Kruger (1825-1904)

Oom Paul, soos die laaste president van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) bekend was, was ’n eeu gelede ’n wêreldfiguur. Die kalm en onverstoorbare manier waarop hy […]

Louis Henri Meurant (1811-1893)

Louis Henri Meurant (1811-1893) was in die 19de eeu ’n drukker, joernalis en die eerste persoon wat ’n ernstige gebruik van Afrikaans as skryftaal gemaak het. […]

Dirk Postma (1818-1890)

Dirk Postma (1818-1890) was die eerste predikant in die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika, en stigter en eerste hoogleraar van die teologiese skool op Burgersdorp – die […]

MW Pretorius (1819-1901)

Inleiding MW Pretorius word gewoonlik in die Afrikaanse geskiedskrywing deur sy pa, Andries Pretorius, oorskadu. Tog het MW Pretorius ’n deurslaggewende rol in die vestiging van […]

Marthinus Prinsloo (1838-1903)

Marthinus Prinsloo is op 9 Oktober 1838 in die distrik Graaff-Reinet gebore, oudste seun van Nicolaas Frans en Isabella Johanna Petronella Rautenbach. In die 1840’s trek […]

Frank (FW) Reitz (1844-1934)

Francis William Reitz (1844-1934) was ’n Afrikaanse prokureur, digter, geskiedskrywer, Kaapse parlementslid, Hoofregter en vyfde Staatspresident van die Oranje-Vrystaat, Staatsekretaris van die Zuid-Afrikaansche Republiek onder president […]

Niklaas Smit (1837-1896)

Nicolaas Jacobus Smit is op 30 Mei 1837 op die plaas Doornbos in die distrik Graaff-Reinet gebore, die oudste kind van Nicolaas Jacobus en  Elizabeth Magdalena, […]

Theunis (MT) Steyn (1857-1916)

Marthinus Theunis Steyn was president van die Republiek van die Oranje-Vrystaat toe die Anglo-Boereoorlog in 1899 uitgebreek het. In sekere opsigte was hy die teenoorgestelde van […]

Louw Wepener (1812–1865)

deur Dawie du Plessis Lourens Jacobus Wepener is op 21 Julie 1812 op Graaf-Reinet gebore, die vierde kind van Frederik Jacobus en Johanna Maria Wepener. Sy […]

Jacobus Johannes Venter

Jacobus Johannes Venter, ook Koos genoem (1814-1889), was lid van die Oranje-Vrystaat se Volksraad, voorsitter van die Saamgestelde Kommissie vir die Bestuur van die Regering in […]

WC Janse van Rensburg

Willem Cornelis Janse van Rensburg was die tweede president van die ZAR. In 1850 is hy op 32-jarige ouderdom tot Volksraad verkies vir die wyk Agter-Magaliesberg. […]

Christiaan Botha (1864-1902)

Christiaan Botha is ’n jonger broer van Louis Botha en was ook ’n generaal tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Hy is gebore te Greytown, KwaZulu-Natal en sy ouers is Louis en Salomina Botha. […]

Piet Cronjé

Nadat die Anglo-Boereoorlog op 11 Oktober 1899 uitgebreek het, het die Boerekommando’s aan die wesfront (Kimberley-front) tot die aanval oorgegaan. Op 14 Oktober het genl. Piet […]

Willem J Kolbe

Willem Kolbe is in 1847 naby Philippolis in die Oranje-Vrystaat gebore. Hy het in Bloemfontein grootgeword en het in 1865 aan die Basoetoe-oorlog deelgeneem. Hy was […]

Marie Koopmans-De Wet

Sy beywer haar vir die behoud van dit wat eie is Die Koopmans-De Wethuis in Strandstraat, Kaapstad, is ’n bekende landmark omdat dit in 1940 as […]

Esaias Reynier Snijman

Esaias Reynier Snijman, ook wel E.R. Snijman, was ‘n Suid-Afrikaanse politikus en staatsman. Hy was ‘n lid en voorsitter (1858) van die Volksraad van die Oranje-Vrystaat, lid van die […]

Jacobus Groenendaal

Jacobus Groenendaal was ’n Suid-Afrikaanse politikus van Nederlandse herkoms, lid van die Volksraad van die Oranje-Vrystaat, die republiek se eerste Tesourier-generaal en Staatsekretaris tussen 1854 en 1855 en weer in 1856. In April […]

Tobias Smuts

Generaal Tobias Smuts is op 25 November 1861 in die Lydenburg-distrik in Transvaal gebore. Hy het minstens ’n deel van sy opvoeding in Stellenbosch in die […]

Sarel Francois Oosthuizen

Sarel Francois Oosthuizen is op die plaas Sterkfontein, noord van Krugersdorp, gebore en het reeds op ’n jong ouderdom begin boer. Hy het rooi hare gehad met ’n […]

Johanna Brandt

Johanna, die jongste dogter van ds. NJ van Warmelo en sy vrou, Maria Maré, is op 18 November 1876 in Heidelberg, Transvaal, gebore en het in […]

PR Botha (1851-1900)

Broer van Louis Botha Philip Rudolph Botha is op 30 Junie 1851 in die distrik Greytown in Natal gebore. Hy is die oudste broer van die […]

Jan-Hendrik (Onze Jan) Hofmeyr (1845-1909)

Hierdie bekende joernalis en politikus, gebore op 4 Julie 1845, het die eretitel “Onze Jan” verkry. Hofmeyr was lid van die Kaapse parlement toe Britse imperialisme […]

Olive Schreiner (1855-1920)

Olive Schreiner is op 24 Maart 1855 op die sendingstasie, Wittebergen, in die Oos-Kaap gebore en is op 11 Desember 1920 oorlede. As kind het sy […]

Just Friedrich Rudolph Kaufmann Höhne

JFR Kaufmann Höhne, algemeen bekend as Friedrich Kaufmann Höhne, was ’n Suid-Afrikaanse politikus, Staatsekretaris en waarnemende Staatspresident (1872) gedurende die afwesigheid van Staatspresident Brand. Höhne het ’n lang loopbaan in die […]

Pieter Jeremias Blignaut (1841-1909)

Een van die Oranje-Vrystaat se kundigste staatsamptenare Pieter Jeremias Blignaut was ’n Suid-Afrikaanse politikus, staatsamptenaar, Staatsekretaris van die Oranje-Vrystaat (1879-1902) en het twee keer waargeneem as Staatspresident, eers na die […]

Manie Bredell (1865-1953)

deur Dirk Marais Hermanus Christiaan (Manie) Bredell (plaas Onder-Rustenburg, naby Somerset-Wes, Kaapkolonie, 12 Oktober 1865 – plaas Zonneheuwel, distrik Marquard, Oranje-Vrystaat, Suid-Afrika, 19 Maart 1953) was […]

Henri Slegtkamp (1873-1951)

deur Daantjie Dinamiet Henri Slegtkamp was ’n verkenner aan die Boerekant tydens die Anglo-Boereoorlog. Hendrik Frederik Slegtkamp is op 19 April 1873 in die Nederlandse stad […]

Jack Hindon (1874-1919)

deur Daantjie Dinamiet Kaptein Jack Hindon was ’n Boereverkenner tydens die Anglo-Boereoorlog. Oliver John Hindon, bekend as Jack, is op 20 April 1874 in Stirling in […]