Presidente (1845–1902)

“Ons mense in die hele Suid-Afrika moet met vuur en bloed gedoop word voordat ons ons plek in die wêreld se volkery kan inneem. Óf ons sal geheel uitgewis word óf ons sal ons pad boontoe uitveg.”

Jan Smuts, ZAR-staatsprokureur

 

Foto 1

Die Boererepublieke wat na die Groot Trek ontstaan het.