saamgestel deur Helena Liebenberg
Aan die einde van die jaar 1901 – dit wil sê presies ’n jaar nadat hy in Europa aangekom het – het pres. Kruger weer na sy verblyfplek by Utrecht teruggekeer.
Dit was tydens sy verblyf alhier dat die tyding hom bereik het dat vrede op 31 Mei 1902 by Vereeniging gesluit is en dat die twee Republieke hul onafhanklikheid sou moes prysgee.
Lees gerus verder: Pres Paul Kruger
Besoek gerus Taaloord