Willem Adriaan van der Stel (1664-1733)

deur Daantjie Dinamiet Willem Adriaan van der Stel was ’n ongewilde Kaapse goewerneur. Hy is op 24 Augustus 1664 te Haarlem, Noord-Holland, gebore as die oudste […]

Francis Dundas (1759-1824)

deur Daantjie Dinamiet Francis Dundas was tydens die eerste Britse besetting van die Kaapkolonie twee keer waarnemende goewerneur. Hy is omstreeks 1759 in Skotland as seun […]

George Macartney (1737-1806)

deur Daantjie Dinamiet George Macartney, 1st Earl Macartney, was ’n Britse staatsman, koloniale administrateur en diplomaat. Hy is op 14 Mei 1737 te Loughguile, County Antrim, […]

Henry George Grey (1766-1845)

deur Daantjie Dinamiet Lt.genl. Sir Henry George Grey was ’n Britse militêre offisier wat as goewerneur van die Kaap waargeneem het. Hy is op 25 Oktober […]

Joachim van Plettenberg (1739-1793)

deur Daantjie Dinamiet Joachim van Plettenberg was die goewerneur van die Kaap van 1771 tot 1785. Hy is as Joachim Ammena Van Plettenberg op 8 Maart […]

Maria van Riebeeck (neé de la Queillerie) (1629-1664)

deur Daantjie Dinamiet Maria de la Queillerie (ook na verwys as Maria Quevellerius) was die eerste eggenote van Jan van Riebeeck, die volksplanter en eerste kommandeur […]

David Baird (1757-1829)

deur Daantjie Dinamiet Sir David Baird was ’n Britse Weermagoffisier wat later goewerneur van die Kaap geword het. Hy is op 6 Desember 1757 in Haddingtonshire, […]

Zacharias Wagenaer (1614-1668)

deur Daantjie Dinamiet Zacharias Wagenaer was die tweede kommandeur van die Kaap die Goeie Hoop; hy het Jan van Riebeeck op 6 Mei 1662 opgevolg toe […]

Johanna Duminy (1757-1807)

deur Daantjie Dinamiet Johanna Duminy het bekendheid verwerf vir ’n dagboek waar sy rekord gehou het van die taalgebruik aan die Kaap teen die einde van […]

Jacobus van Reenen

LEIER VAN ’N VRYHEIDSBEWEGING Jacobus van Reenen, gebore omstreeks 1727 uit ’n respektabele familie, en ’n vooruitstrewende boer, toenmaals woonagtig te Rondebosch, dog die besitter of […]

Hermanus Steyn (1743-1804)

PRESIDENT VAN DIE REPUBLIEK VAN SWELLENDAM Aan Hermanus Steyn is die eer toegedig dat hy die eerste president van ’n onafhanklike republiek in Suid-Afrika was. Dis […]

Jacob Abraham de Mist (1749-1823)

BEWINDVOERDER VAN HOOGSTAANDE KARAKTER Die naam van die mooi dorp Uitenhage sal altyd aan Jacob Abraham de Mist herinner. Ook word sy naam altyd in verband […]

Jan Willem Janssens (1762-1838)

GOEWERNEUR STEL BELANGE VAN KOLONISTE OP VOORGROND Die bewind van die Bataafse Republiek het advokaat Jacob de Mist as kommissaris-generaal benoem om die Kaapkolonie van die […]

Anton Anreith (1754-1822)

SUID-AFRIKA SE EERSTE BEELDHOUER Ons kan vrywel sê dat die Europese kunsproduksie in Suid-Afrika in Anton Anreith sy begin gehad het. En dit was geen klein […]

Simon van der Stel (1639-1712)

BUITENGEWOON BEKWAME EN ENERGIEKE GOEWERNEUR Die regime van Simon van der Stel was ’n roemryke tydperk in die bestuur van die Nederlands-Oos-Indiese Kompanjie aan die Kaap. […]

Jan van Riebeeck (1618 – 18 Januarie 1677

STIGTER VAN ’N VOLKSPLANTING Jan van Riebeeck het, toe hy met ’n klompie amptenare van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie op 6 April 1652 in die skepe […]

Adam Tas (1668-1722)

TIRANNIE KRY ’N LELIKE KLAP Die naam van Adam Tas en die “Van der Stel-kwessie” sal altyd met mekaar in verband gebring word. Die beweging van […]

Ryk Tulbagh (1699-1771)

’N BEMINDE GOEWERNEUR Nederigheid en genaakbaarheid, beleefdheid en menslikheid was die vernaamste persoonlike eienskappe wat aan hierdie gevierde figuur die naam “Vader” Tulbagh besorg het. Hy […]

Wolraad Woltemade (1709-1773)

SLAGOFFER VAN SY MENSELIEFDE “Slagoffer van sy menseliefde!” Met hierdie betekenisvolle woorde het iemand die dappere daad van ’n gryse ou vader uit die daglumier van […]