Die storie van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge vanaf 1929 tot vandag.
Kulturele opbou (1929–1954)
In die twintiger- en dertigerjare het Afrikaners begin om hulself op kulturele gebied in ’n verskeidenheid van instellings te organiseer. Ten spyte van erge politieke verdeeldheid […]
Kulturele Impak (1955–1979)
Die Nasionale Party was vir Afrikaners in die vorige eeu veel meer as net ’n politieke party. Die party was die beskermer en die draer van […]
Kultuur in die brandpunt (1980–1994)
In 1979-feesuitgawe skryf MJ Swart: “Vir ’n kultuurorganisasie beteken om vyftigjaar oud te word dat slegs ’n skof afgelê is en dat die kronkelgang van die […]
Kulturele herdefiniëring (1994–2011)
Die nuwe politieke bedeling na 1994 het verreikende implikasies vir kultuurorganisasies gehad. Benewens die nuwe Afrikaanse taalstryd was een van die grootste uitdagings vir Afrikaners om […]
Kulturele Opstaan (2012–)
Die belangrikste kultuurvraag in die tweede dekade van die een-en-twintigste eeu is nie meer wie Afrikaners is en of hulle ’n plek in Afrika het nie. […]