Die Vastrappers (1931-1966)

“Laat ons in die nuwe jaar ons voorneem om hard te werk en getrou te wees, ook daar waar niemand dit sien nie. Die pragtige bloeisels […]

Die Draers (1966-1981)

“Al sou ek al my kosbare tyd opoffer, al sou ek onderskeidingstekens en dienstekens en ere-ordes en goue jukke dra en ek het nie die Afrikaanse […]

Die Beskermers (1981-1989)

“My eerste uniform was ’n Voortrekkeruniform.” Magnus Malan, minister van Verdediging   Hoofleier Badie Badenhorst sterf In 1981 sterf Hoofleier JFP (Badie) Badenhorst onverwags. In sy […]

Die Waardedraers (1989-2013)

“Van die belangrikste lesse wat ek by Die Voortrekkers geleer het, is dissipline en respek. Leierskap is baie belangrik. Organisasies soos Die Voortrekkers speel ’n belangrike […]

Die Bevestigers (2013-)

“Die geloof van ons leiers in Die Voortrekkers bly nog altyd sterk en die belydenis: ‘Eenmaal ’n Voortrekker, altyd ’n Voortrekker’ word nie verniet gehoor nie. […]

“Laat ons in die nuwe jaar ons voorneem om hard te werk en getrou te wees, ook daar waar niemand dit sien nie. Die pragtige bloeisels aan die boom en die heerlike vrugte wat daarop volg, is veral te danke aan die getroue dienste wat diep onder die grond deur die wortels van die boom verrig word. Dit is Voortrekkerwerk.”

NJ van der Merwe

o.