Kultuurorganisasies se geskiedenis
FAK
Die storie van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge vanaf 1929 tot vandag. Kulturele opbou (1929–1954)In die twintiger- en dertigerjare het Afrikaners begin om […]
Die Voortrekkers
Die Vastrappers (1931-1966)“Laat ons in die nuwe jaar ons voorneem om hard te werk en getrou te wees, ook daar waar niemand dit sien nie. Die […]
Die Erfenisstigting
’n Landswye, groeiende behoefte aan die bewaring van ons monumente en historiese begraafplase het in 2002 tot die totstandkoming van die Erfenisstigting gelei. Die Erfenisstigting is […]
Van MWU tot Solidariteit
Die Mynwerkersunie was ten nouste betrokke by die endemiese nywerheidsonrus wat Suid-Afrika gedurende die eerste kwart van die twintigste eeu geteister het, soos die mynstakings van […]
Die Dameskring
Die Dameskring inspireer en bemagtig Afrikaanse Christenvroue om as leiers en positiewe verskilmakers die Afrikaanse kultuur uit te leef, hul gemeenskappe dinamies te dien, en te […]
Suid-Afrikaanse Vrouefederasie
Visie: SAVF is die draer van hoop vir mense met maatskaplike behoeftes. Missie: Om as nasionale welsynsorganisasie maatskaplike dienste aan individue en gesinne binne die gemeenskap […]
Rapportryerbeweging
In aanloop tot die inwyding van die Voortrekkermonument te Monumentkoppie in Pretoria op 16 Desember 1949, het die gedagte ontstaan om Rapporte (Groeteboodskappe) vanoor die hele […]