Pierre Fourie (1943-1980)

Op 1 Desember 1973 het ’n geskiedkundige sportgebeurtenis in Suid-Afrika plaasgevind. Die Suid-Afrikaanse ligswaargewigbokser Pierre Fourie het op daardie dag geskiedenis gemaak deur deel te neem […]

Frans (1919-1985) en Sannie (1923-1996) Briel

In die 1950’s en 1960’s was daar ’n tekort aan oorspronklike Afrikaanse musiek; sommige van die pioniers was reeds oorlede en daar was nie eintlik iemand […]

Jan Pohl (1917-1997)

Pionier van ligte Afrikaanse musiek Dit gebeur selde dat drie lede van dieselfde gesin bekendheid verwerf, maar in die eerste helfte van die 20ste eeu was […]

Cissie (1912-1989) en Willie (1897-1975) Cooper

Pioniers van ligte Afrikaanse musiek Baie mense dink dat daar nie eintlik oorspronklike Afrikaanse liedjieskrywers en komponiste was voordat die Musiek-en-Liriek-beweging in 1979 ontstaan het nie. […]

Hennie Muller (1922-1977)

Die windhond Baie mense beskou die twee oorwinnings in die Wêreldbeker-eindstryde van 1995 en 2007 as die hoogtepunte in die geskiedenis van Springbokrugby. Hulle vergeet egter […]

Fanus Rautenbach (1928-2011)

Wat het Flink uit die vere, Staal Burger, Opese daisy en Koukus met mekaar gemeen? Dit alles was die breinkinders van een van die ware legendes […]

Charles Jacobie (1928-1988)

Singende beesboer die pionier van country Daantjie Dinamiet Daar is baie mense wat beweer dat Lance James die eerste kunstenaar was wat country-musiek in Afrikaans gesing […]

Siegfried Mynhardt (1909-1996)

Daantjie Dinamiet Meer as sestig jaar lank was Siegfried Mynhardt een van Suid-Afrika se mees veelsydige en pdroduktiewe akteurs; hy was nie net gereeld op die […]

Jans Rautenbach (1936-2016)

Daantjie Dinamiet In die 1960’s en 1970’s was daar een rolprentregisseur wat nie gehuiwer het om die politieke stelsel van die dag met sy rolprente te […]

Ingrid Jonker (1933-1965)

Daantjie Dinamiet Sommige mense word eers legendes lank nadat hulle reeds oorlede is, omdat hul werk die toets van die tyd deurstaan het en geslagte nadat […]

Gert Potgieter (1929-1977)

Groot invloed op die Afrikaanse kultuur Daantjie Dinamiet Daar was deur die jare net ’n handjievol kunstenaars op die Suid-Afrikaanse musiektoneel wat ewe gemaklik met ligte […]

Esmé Euvrard (1919-1993)

Die liefling van Springbok Radio Daantjie Dinamiet In die jare voordat televisie na Suid-Afrika gekom het, het radio-omroepers groot bekendheid verwerf selfs al kon mense nie […]

Dana Niehaus (1918-1995)

Daantjie Dinamiet Hoewel kommentators soos Edwill van Aarde, Kotie Grové en Jeremy Fredericks baie gedoen het om Afrikaanse terme vir krieket te skep, was daar een […]

Al Debbo (1924-2011)

Sanger, komediant en akteur Daantjie Dinamiet Jare voordat Leon Schuster op die toneel verskyn het, was daar ’n grapjas wat Suid-Afrikaners laat skaterlag het, nie net […]

S le Roux Marais (1896-1979)

In musiekkringe is die naam Stephanus le Roux Marais welbekend, hoofsaaklik as komponis van Afrikaanse liedere. So pas het die komponis sy nege-en-sestigste verjaarsdag gevier. Nieteenstaande […]

Gregoire Boonzaier (1909-2005)

Mens en kunstenaar Vyftig jaar gelede, van 9 tot 29 Februarie 1928, het Gregoire Boonzaier se eerste professionele uitstalling in Ashbey’s, Kaapstad, plaasgevind. In September 1978, […]

Albert Hertzog (1899-1982)

Johannes Albertus Munnik Hertzog (1899-1982), oudste seun van generaal Barry Hertzog, was ’n Afrikaanse regsgeleerde, minister en politikus. Hy was ’n briljante student wat op Stellenbosch […]

DF Malan (1874-1959)

Doktor D.F. Malan was die eerste minister wat met die veelbesproke apartheid as beleid in 1948 aan bewind gekom het. Hy was op daardie stadium reeds […]

Hans (JG) Strijdom (1893-1958)

Advokaat Hans Strydom, die “Leeu van Waterberg” was Suid-Afrika se sesde eerste minister. Hy was moontlik die mees vurige republikein om ooit die land te regeer, […]

Hendrik Verwoerd (1901-1966)

Doktor H.F. Verwoerd is een van die mees omstrede figure in die Suid-Afrikaanse politiek. Tydens sy regering het hy teenstanders en ondersteuners verbaas met die risiko’s […]

John (BJ) Vorster (1915-1983)

Advokaat BJ (John) Vorster is die enigste persoon wat sowel die regeringshoof (eerste minister) as staatshoof (staatspresident) van Suid-Afrika was. Sedert 1983 is die twee poste […]

Ingrid Jonker (1933-1965)

Die Afrikaanse digter, Ingrid Jonker, is op 19 September 1933 op Douglas in die Noord-Kaap gebore, enkele maande nadat haar ouers geskei is. Sy woon by […]

Etienne Leroux (1922-1989)

“Ek sal nie ’n oomblik aarsel om ‘verkeerd’ te skryf as ek sodoende ’n sekere effek kan bereik nie. Ek word, afgesien van die inhoud, merendeels […]

Prof. Chris Barnard (1922-2001)

Pionier van hartoorplantings Christiaan Neethling Barnard het hom aan die Universiteit van Kaapstad as mediese dokter bekwaam. Van die begin af wou hy in chirurgie spesialiseer […]

Mannetjies Roux

Daantjie Dinamiet Dit gebeur nie gereeld dat ’n sportgebeurtenis ’n trefferliedjie inspireer nie, maar Chris Torr het gewys dat dit wel moontlik is. Chris is getroud […]

Siegfried Mynhardt (1906-1996)

Dit sal volgende jaar 40 jaar wees dat ’n skraal 17-jarige knaap vol hunkerende geesdrif vir die Afrikaanse toneel hom op Knysna by die destydse Hanekom-geselskap […]

Jurie Ferreira (1921-2002)

’n Pionier van Afrikaanse musiek Daantjie Dinamiet In 1948 is die eerste musiekrolprent in Afrikaans vrygestel. Kom saam vanaand, onder die regie van Pierre de Wet, […]

Danie de Jager (1936-2003)

Hoewel Danie de Jager betreklik jonk is – hy verkeer nog in sy dertigerjare – het hy hom al meermale as een van ons land se […]

Hendrik Vermooten (1921-2013)

deur Daantjie Dinamiet Hendrik Vermooten was ’n bekende argitek wat verskeie kerkgeboue, veral van die Nederduits Gereformeerde (NG)-kerk ontwerp het. Hy is op 20 Mei 1921 […]

Jan Ellis (1942-2013)

deur Daantjie Dinamiet Op 24 Julie 1976 het ’n flank wat van Suidwes-Afrika (Namibië) afkomstig was, die rekord vir die meeste toetse vir die Springbok-rugbyspan geëwenaar. […]

Virginia Lee (1927-1990)

deur Daantjie Dinamiet Gedurende die 1950’s en 1960’s het een kunstenaar kop en skouers bo die res uitgestaan en ‘n legende in die plaaslike musiekbedryf geword. […]

Leonore Veenemans (1935-1973)

deur Daantjie Dinamiet Terwyl sommige Afrikaanse kunstenaars se loopbane oor ’n lang tyd gestrek het, was daar ’n handjievol wat binne ’n paar jaar ’n groot […]

Herman Charles Bosman (1905-1951)

deur Daantjie Dinamiet Herman Charles Bosman word allerweë beskou as Suid-Afrika se beste kortverhaalskrywer tot nog toe. Hy is op 5 Februarie 1905 in Kuilsrivier naby […]

Rosa Nepgen (1909-2000)

deur Daantjie Dinamiet Rosa Nepgen was ’n Suid-Afrikaanse komponis wat hoofsaaklik Afrikaanse gedigte getoonset het, veral dié van haar man, WEG Louw, en sy broer, NP […]

TO Honiball (1905-1990)

deur Daantjie Dinamiet Met sy strokiesprente soos Adoons-hulle, Oom Kaspaas en Jakkals en Wolf het TO Honiball groot bekendheid onder oud en jonk verwerf. Thomas Ochse […]

Gideon Roos (1909-1999)

deur Daantjie Dinamiet Dr. Gideon Daniël Roos was ’n akteur en omroeper wat later die Suid-Afrikaanse Musiekregteorganisasie (SAMRO) gestig het en as direkteur-generaal van die SAUK […]

Connie Mulder (1925-1988)

deur Daantjie Dinamiet  Dr. Connie Mulder was ’n bekende politikus en kabinetsminister wie se naam vir altyd aan die Inligtingskandaal van die 1970’s gekoppel sal word. […]

Ben Schoeman (1905-1986)

deur Daantjie Dinamiet Die snelweg tussen Johannesburg en Pretoria is vernoem na ’n voormalige Minister van Vervoer, wat van 1954 tot 1974 in hierdie portefeulje gedien […]

Frederik Burgers (1907-1967)

deur Christof Greyling Frederik Burgers word veral onthou vir sy verbintenis met Al Debbo. Hy het ’n ietwat potsierlike kort en fris voorkoms gehad, terwyl Debbo […]

Hilgard Muller (1914-1985)

deur Daantjie Dinamiet Die minister van buitelandse sake is een van die mees senior posisies in die kabinet, en tot en met Suid-Afrika se eerste volle […]

Eve Boswell (1922-1998)

deur Daantjie Dinamiet Nie alle kunstenaars wat Afrikaanse volksmusiek gesing het, is in Suid-Afrika gebore of selfs Afrikaans magtig nie. Een voorbeeld is Eve Boswell. Eva […]

PH Nortjé (1920-2012)

deur Daantjie Dinamiet PH Nortjé was ’n bekende Afrikaanse skrywer wat veral bekendheid verwerf het vir sy humoristiese outobiografiese vertellings oor die Bolandse dorp Wellington en […]

Audrey Blignault (1916-2008)

deur Daantjie Dinamiet Audrey Blignault was ’n Afrikaanse skrywer en joernalis wat veral bekendheid verwerf het vir haar essays, kortverhale en sketse, en in die 1940’s […]

Dirk de Villiers (1924-2009)

deur Daantjie Dinamiet Dirk de Villiers was een van ons land se voorste rolprentvervaardigers en akteurs wie se loopbaan voor en agter die kamera oor ses […]

Johan le Roux

Op 28 Januarie 1970 het ’n dapper matriekseun sy lewe gewaag in ’n ongeluk waarin hy self sou sterf. Johan le Roux was ’n leerling aan […]

Wim Hartman (1909-1966)

deur Daantjie Dinamiet Wim Hartman was ’n Afrikaanse skrywer wat veral vir onstpanningslektuur bekend was. Willem Wim Hartman is op 9 Desember 1909 in Pretoria gebore; […]

CR Swart (1894-1982)

deur Daantjie Dinamiet CR Swart was die laaste goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika, en die eerste staatspresident van die Republiek van Suid-Afrika. Charles Robberts Swart […]

Eben Dönges (1898-1968)

deur Daantjie Dinamiet Dr. Eben Dönges was ’n Suid-Afrikaanse politikus, koerantman en kultuurleier. Theophilus Ebenhaezer Dönges is op 8 Maart 1898 gebore en het op Kroonstad […]

Tom Naudé (1889-1969)

deur Daantjie Dinamiet Tom Naudé was die waarnemende staatspresident van Suid-Afrika van 1967 tot 1968. Jozua Francois Naudé is op 15 April 1889 in Middelburg in […]

Jim Fouché (1898-1980)

deur Daantjie Dinamiet Jim Fouché was Suid-Afrika se tweede voltydse staatspresident. Jacobus Johannes Fouché is op 6 Junie 1898 op Wepener in die Vrystaat gebore en […]

Piet Koornhof (1925-2007)

deur Daantjie Dinamiet Dr. Piet Koornhof was ’n kabinetsminister tydens die bewind van die Nasionale Party (NP), wat verskeie portefeuljes in die tyd van adv. John […]

Hendrik Schoeman (1927-1995)

deur Daantjie Dinamiet Een van die kleurrykste ministers wat tydens die bewind van die Nasionale Party (NP) in die kabinet gedien het, was mnr. Hendrik Schoeman, […]

Jaap Marais (1922-2000)

deur Daantjie Dinamiet Mnr. Jaap Marais was van 1977 tot met sy dood in 2000 die leier van die Herstigte Nasionale Party (HNP). Jacob Albertus Marais […]

Jimmy Kruger (1917-1987)

deur Daantjie Dinamiet Jimmy Kruger was ’n voormalige minister van justisie, polisie en gevangenisse in die Nasionale Party- (NP-) regering. James Thomas Kruger is op 20 […]

Paul Sauer (1898-1976)

deur Daantjie Dinamiet Paul Sauer was ’n Suid-Afrikaanse kabinetsminister wat sy lewe lank lid van die Nasionale Party was. Paul Olivier Sauer is op 1 Januarie […]

Jan de Klerk (1903-1979)

deur Daantjie Dinamiet Jan de Klerk was ’n Suid-Afrikaanse politikus; hy was ’n senator, kabinetsminister en waarnemende staatspresident. Johannes de Klerk is op 22 Julie 1903 […]