Cora-Marie (1953-1994)

deur Daantjie Dinamiet In die vroeë 1980’s het die Suid-Afrikaanse publiek vir die eerste keer werklik kennis geneem van Cora-Marie, wat een van die voorlopers van […]

Jan Spies (1936-1996)

deur Daantjie Dinamiet Die kuns van storie vertel in Afrikaans het in gewildheid toegeneem nadat programme soos Maak ’n las en Oppistoep op televisie uitgesaai is. […]

Dr. Albert Wessels (1908-1991)

Daantjie Dinamiet Dit gebeur nie gereeld dat die versiendheid van een persoon aanleiding gee tot die stigting van ’n onderneming wat sy marksegment heeltemal oorheers nie, […]

Danie Gerber – Die doring van Despatch

deur Daantjie Dinamiet In 1980 het die wêreld vir die eerste keer kennis geneem van seker die beste buitesenter (nr. 13) wat nog ooit die Springbok-rugbytrui […]

Kepler Wessels – Suid-Afrikaanse krieket se eerste Afrikaanse kaptein

deur Daantjie Dinamiet In die jare voordat Suid-Afrika uit die Internasionale Krieketraad geskop is, was die kaptein van die Suid-Afrikaanse krieketspan altyd Engelssprekend, maar in die […]

Een gesin, vele talente

Dit gebeur nie gereeld dat ’n hele gesin bestaan uit lede wat almal uitsonderlike talent het nie, maar Johan van Rensburg en Rina Hugo, asook hul […]

Drie geslagte Van den Berghs

Dit gebeur nie sommer dat drie geslagte in dieselfde gebied bekendheid verwerf nie, maar Suid-Afrika het al sedert die 1940’s so ’n familie. Gert en Dulcie […]

Carike Keuzenkamp (1947-)

Van joolkoningin tot legende Daantjie Dinamiet In 1967 het die lewe van die destydse onderwysstudent en joolkoningin van die Universiteit van Pretoria onherroeplik verander. Elizabeth Maria […]

PW Botha (1916-2006)

’n Biografie van meneer PW Botha wat gepubliseer is toe hy nog regeer het, se titel was Vegter en Hervormer. Dit was waarskynlik ’n titel wat Botha se […]

FW de Klerk (gebore 1936)

Meneer FW de Klerk is die enigste Afrikanerleier wat die Nobelprys vir Vrede gewen het. Hy is ook die enigste leier wat twintig jaar na Afrikaners […]

Verna Vels (1933-2014)

Verna Vels (1933-2014) was ’n Afrikaanse skryfster, radio-omroeper en storieverteller. Sy het Afrikaans, Engels en Kunsgeskiedenis aan die Universiteit van Pretoria studeer, waarna sy in 1954 […]

Ina Rousseau (1926-2005)

Marthina Cornelia (Ina) Rousseau is op 3 Februarie 1926 op Roodepoort, Gauteng, gebore. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Monument op Krugersdorp en studeer aan die Universiteit […]

Lina Spies (1939-)

Carellina Pieternella (Lina) Spies is op 6 Maart 1939 op Harrismith in die Vrystaat gebore en matrikuleer ook daar. Sy is die dogter van JF Spies, […]

Marais Viljoen (1915-2007)

Marais Viljoen was die laaste van Suid-Afrika se seremoniële staatspresidente. Hy was van 4 Junie 1979 tot 3 September 1984 president, waarna Eerste Minister P. W. Botha hom […]

Ons legendes: Spiekeries

Daantjie Dinamiet “Siddie, Siddie, Siddie!” Wie onthou nog die eerste toets tussen die Springbokke en die All Blacks op 25 Julie 1970 op Loftus Versfeld? Dit […]

Theuns Stofberg (1955-)

Drie Curriebekers vir drie spanne Daantjie Dinamiet   Op 16 Julie 1967 het die destydse Springbok-rugbykaptein Dawie de Villiers tydens die aanddiens van die Nederduits Gereformeerde […]

Hans Strydom (1947-)

Daantjie Dinamiet   Ons het hom die afgelope paar jaar as At Koster; die grootbaas van die Binneland-kliniek in kykNET se sepie Binnelanders leer ken, maar […]

Marais Viljoen (1915-2007)

deur Daantjie Dinamiet Toe die nuwe Suid-Afrikaanse grondwet in 1984 in werking getree het, is die ampte van seremoniële staatspresident en eerste minister vervang met ’n […]

Dr. Danie Craven (1910-1993)

deur Daantjie Dinamiet Gedurende die apartheidsjare het een man meer as enigiemand gedoen om te verseker dat Suid-Afrika nie heeltemal van internasionale sport geïsoleer is nie. […]

Alwyn Schlebusch (1917-2008)

deur Daantjie Dinamiet Net een persoon het die amp van vise-staatspresident beklee terwyl die Nasionale Party aan bewind was. Alwyn Louis Schlebusch is op 16 September […]

Jan de Wet vier sewentig jaar

deur Daantjie Dinamiet Daar is een persoon wat meer as enigiemand anders gedoen het om kontemporêre Christelike musiek gewild te maak, en gesorg het dat dit […]

Annique Theron (1929-2016)

deur Daantjie Dinamiet Dr. Annique Theron het wêreldwye bekendheid verwerf deur die gebruik van rooibostee in velprodukte en as geneesmiddel. Anna Elizabeth Heystek is op 18 […]

Lance James (1938-2020)

deur Daantjie Dinamiet Op 2 Maart 2020 het die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf een van sy groot geeste verloor toe Lance James oorlede is. Lance James Liebenberg is […]

Hannah Botha (1923-2007)

deur Daantjie Dinamiet Ons almal onthou seker nog tant Lissie Rademeyer, die skinderbek van die televisiereeks Nommer asseblief. Die aktrise wat hierdie rol vertolk het, was […]

Jaco Reinach (1962-1997)

deur Daantjie Dinamiet “Hier is spoed, hier is spoed, hier is spoed, HIER IS SPOED!!!” Wie sal ooit die legendariese Gerhard “Spiekeries” Viviers se kommentaar vergeet […]

Koos du Plessis (1945-1984)

deur Daantjie Dinamiet In 1979 het een sanger en liedjieskrywer seker meer as enigiemand anders gedoen om ’n rewolusie in Afrikaanse musiek tot stand te bring. […]

Marga van Rooy (1942-2017)

deur Daantjie Dinamiet Ons almal onthou vir Worsie se ma van Willie Esterhuizen se bekende komediereeks Vetkoekpaleis. Die aktrise wat dié rol vertolk het en byna […]

Trudie Taljaard (1948-2009)

deur Daantjie Dinamiet Soms doen een advertensieveldtog meer om ’n persoonlikheid se naam onder die publiek se aandag te bring as enige rol in ’n televisiereeks […]

Magnus Malan (1930-2011)

deur Daantjie Dinamiet Een van die sleutelfigure van die jarelange Grensoorlog was net meer as tien jaar lank Suid-Afrika se minister van verdediging. Magnus André de […]

Gé Korsten (1927-1999)

Daantjie Dinamiet Op 29 September 1999 het die Suid-Afrikaanse musiekbedryf ’n legende verloor toe Gé Korsten oorlede is. Gérard Korsten is op 6 Desember 1927 in […]

Miems de Bruyn (1922-2010)

deur Daantjie Dinamiet Diegene wat die beginjare van Suid-Afrikaanse televisie beleef het, onthou seker Nommer asseblief, wat in die laat 1970’s en vroeë 1980’s op die […]

Sann de Lange (1913-1999)

deur Daantjie Dinamiet Diegene wat die beginjare van televisie beleef het, sal die komediereeks Nommer asseblief baie goed onthou. Een van die hoofkarakters was tant Betta, […]

Emgee Pretorius (1923-2007)

deur Daantjie Dinamiet Ons almal onthou seker nog vir Veldsman van Koöperasiestories, wat saam met Mietie en Genis op die stoep gesit het. Dié rol is […]

Francois van Heyningen (1935-2015)

deur Daantjie Dinamiet Francois van Heyningen was ’n bekende Afrikaanse sanger, radio-omroeper en akteur. Hy is op 23 Mei 1935 op die Vrystaatse dorp Theunissen gebore […]

Jannie Herbst (1948-2020)

deur Daantjie Dinamiet Die stigter van die Suid-Afrikaanse motortydskrifte Wiel en Leisure Wheels, Jannie Herbst, is op 19 Augustus 2020, op sy 72ste verjaardag oorlede nadat […]

Randall Wicomb (1949-2015)

deur Daantjie Dinamiet Randall Wicomb was ’n Afrikaanse sanger wat baie gedoen het om volksmusiek te laat opteken, en prof. Hans du Plessis se Griekwapsalms getoonset […]

Jacques Loots (1925-1991)

deur Daantjie Dinamiet Wie onthou nog die beswaarde Genis van Koöperasiestories? Jacques Loots het met hierdie rol, as een van die drie hoofkarakters in dié gewilde […]

Dirk Mudge (1928-2020)

deur Daantjie Dinamiet Die bekende Namibiese politikus, Dirk Frederik Mudge, is op 26 Augustus 2020 in die ouderdom van 92 jaar aan COVID 19-komplikasies oorlede. Hy […]

Nico van Rensburg (1937-2013)

deur Daantjie Dinamiet In die bestaan van die SAUK se Boeremusiek-kompetisie, wat van 1980 tot 1992 elke tweede jaar op TV 1 uitgesaai is, was daar […]

Gerrit Schoonhoven (1958-2020)

deur Daantjie Dinamiet Die Afrikaanse akteur en regisseur Gerrit Schoonhoven is in die ouderdom van 62 jaar aan kanker oorlede. Hy is op 27 September 1958 […]

Madeleine van Biljon (1928-2010)

deur Daantjie Dinamiet Madeleine van Biljon was ’n bekende Afrikaanse skryfster en joernalis. Madeleine Leonore Pretorius is op 14 Mei 1928 op Lichtenburg in die hedendaagse […]

Worsie Visser (1962-1998)

deur Daantjie Dinamiet Dis moeilik om te glo dat ’n kunstenaar wie se musiek deur die SAUK verbied is, so ’n groot invloed op Afrikaanse musiek […]