Lesplanne – Spesiale dae

Deur die jaar gaan spesiale dae herdenk word. Die afdeling sal insluit ‘n sleutel tot die gebruik van die lesplanne, inligting oor die spesifieke dag, ‘n PowerPoint-aanbieding, ‘n werkblad en formatiewe assessering.

Holocaust Memorial Day

[slideshare id=57595296&doc=4holocaust-160128091116]

1 Sleutel

2 Holocaust werkblad

3 Holocaust – inligting

5 Formatiewe assessering

Vleiedag

[slideshare id=58100798&doc=vleiedag-160210132959]

Sleutel vleie

Moedertaaldag

[slideshare id=58100604&doc=moedertaal-160210132512]

Moedertaal Sleutel

 

Button