Jy gaan in die volgende paar jaar meer leer van die verlede. Jy gaan daaroor lees, jy gaan daaroor skryf en daaroor dink! Indien jy die verlede wil verstaan, moet jy die volgende drie vaardighede baie goed kan gebruik: LEES, SKRYF en DINK. Die webwerf se oefeninge gaan jou juis help om die drie vaardighede verder te ontwikkel.
Basis Een: Wat Is Geskiedenis?
[slideshare id=49827093&doc=basiseen-150625111648-lva1-app6891]
Oefening 1.1
[slideshare id=49827910&doc=veu1ghus0kiumxdqsoug-signature-92abe0e669811981a256d909d48791ce967bcd1df1c2cecce65285e9c1f471b2-poli-150625113719-lva1-app6891]
Oefening 1.3
[slideshare id=49827909&doc=xamn2ueq0kmz3be5ctpw-signature-92abe0e669811981a256d909d48791ce967bcd1df1c2cecce65285e9c1f471b2-poli-150625113719-lva1-app6892]
Oefening 1.5
[slideshare id=49827906&doc=5lsnhrpwtuu3blzs8wig-signature-92abe0e669811981a256d909d48791ce967bcd1df1c2cecce65285e9c1f471b2-poli-150625113719-lva1-app6891]
Basis Twee: Wat Is Geskiedenis?
[slideshare id=49827907&doc=i704we9sgqqvyjf1ntjr-signature-92abe0e669811981a256d909d48791ce967bcd1df1c2cecce65285e9c1f471b2-poli-150625113719-lva1-app6891]
Oefening 1.2
[slideshare id=49827911&doc=0yawpbpwqncpqmn9hgng-signature-92abe0e669811981a256d909d48791ce967bcd1df1c2cecce65285e9c1f471b2-poli-150625113720-lva1-app6891]
Oefening 1.4
[slideshare id=49827908&doc=xz8iul1ltmorhyotf8ej-signature-92abe0e669811981a256d909d48791ce967bcd1df1c2cecce65285e9c1f471b2-poli-150625113719-lva1-app6892]
Historiese vaardighede
- 1. Kommunikeer alle inligting
- 2. Vra historiese vrae
- 3. Skryf inligting korrrek neer
- 4. Maak afleidings vanaf historiese bronne
- 5. Bewus wees van meer as een siening
- 6.Verskil tussen fiktiewe en historiese karakters
- 7. Historiese empatie verstaan
- 8. Verstaan die korrekte historiese taal en konsepte
- 9. Plaas verhaal en artefakte in volgorde
- 10. Redes waarom historiese gebeurtenis plaasgevind het
- 11. Onderskei tussen verskille in verskillende tydperke