Kom aan die dink, wees flink soos ‘n flamink, kom rinkink in Afrikaans en blink uit met flink Afrikaans.
Flink is ‘n digitale tydskrif wat maandeliks
gratis verskyn. Dié digitale tydskrif gaan jou taal kielie, jou kultuur laat vlam vat en sorg dat jy op die note van Afrikaanse musiek baljaar!
Klik op een van die onderstaande skakels om ‘n weergawe van Flink te lees en voltooi die onderstaande vorm om Flink voortaan gratis te ontvang
[contact-form-7 404 "Not Found"]
Klik op een van die onderstaande skakels om ‘n weergawe van flink te lees.
September 2018: Donnalee en Ivan
Augustus 2018: Anthonie Bougas
Mei 2018: Je-ani, Germandt & Cindy
Februarie 2018: Nadia Beukes & Willem Botha
Januarie 2018: Daniëlla van Heerden
Desember 2017 :Jak de Priester
September 2017: Nadia Valvekens
Augustus 2017: Joshua na die Reën