Fak_logo1Fak_logo1Fak_logo1Fak_logo1
  • Tuis
  • Afrikanergeskiedenis
    • FAK-Fotoversameling
    • Tydvakke
    • Kultuurorganisasies
    • Klankargief
    • Afrikanergeskiedenis algemeen
    • Geskiedenisdagboek
    • Afrikaanse Kultuuralmanak
    • Kultuurkroniek
  • Word ‘n vriend
  • Besoek die FAK
  • Soek ons
  •           
✕

Goeienuus-Woensdag

  • Tuis
  • Uncategorized
  • Goeienuus-Woensdag
Afrikaanse musiek se hart klop nog sterk!
October 18, 2017
Mannetjies Roux
October 26, 2017

Jou kultuurtuiste waardeer jou volgehoue ondersteuning as FAK-vriend en daarom wil ons jou so bietjie bederf met vermaak in duetformaat! #VyftigPersentAfslag

Kom bederf jouself saam met familie en vriende by vanjaar se Afri-Duetfees. Die Afri-Duetfees is ’n hoogtepunt op jou kultuurkalender en ’n geleentheid wat jy nie graag sal wil misloop nie. En die goeie nuus is dat FAK-vriende kwalifiseer vir 50%-afslag op Saterdagaand se vertoning! Dit is nou sowaar goeienuus-Woensdag!

Vanjaar word die Afri-Duetfees vir die vierde jaar aangebied. Kunstenaars wat optree, is:

  • Louis Loock en Anna Davel
  • Nico Strydom en Charlotte Kilian
  • Nicholis Louw en Loriska Bubb
  • Manuel Escórcio en Belia Lourens
  • Henry van Dyk en Helena Ceronio
  • En soos oudergewoonte is daar jaarliks ’n gaskunstenaar wat ook tydens die geleentheid ’n FAK-toekenning ontvang en die gehoor sal neem op ’n reis van nostalgie.

As FAK-vriend bederf ons jou vandag met 50%-afslag vir Saterdagaand se vertoning. Om jou kaartjies te bespreek, kontak asseblief vir Ds. Cassie Aucamp by 082 377 1112 of stuur ’n e-pos na duetfees@gmail.com. Onthou om te noem dat jy ’n FAK-vriend is.

AFRI-DUETFEES

21 OKTOBER 2017

18:30

ZK MATTHEWS TEATER, UNISA, PRETORIA

KAARTJIES: R170, R200, R250 (50%-afslag uitgesluit)

 

Die volgende bepalings en voorwaardes geld:

Daar is geen beperking tot die hoeveelheid kaartjies wat jy as FAK-vriend kan bespreek nie. Die aanbod is slegs geldig vir Saterdagaand, 21 Oktober 2017 se vertoning. FAK-vriende ontvang 50%-afslag op die totale hoeveelheid kaartjies wat hulle bespreek. Aanbod geld vir solank daar kaartjies beskikbaar is.

 

The post Goeienuus-Woensdag appeared first on FAK.

Source: FAK Feed

Share
0

Related posts

March 30, 2021

WH Coetzer (1900-1983)


Lees meer
January 20, 2021

Margot Luyt


Lees meer
July 6, 2020

Jaco Reinach (1962-1997)


Lees meer

Navigasie

  • Tuis
  • Afrikanergeskiedenis algemeen
  • Tydvakke
    • Pioniers (1652–1820)
    • Groot Trek (1820–1845)
    • Presidente (1845–1902)
    • Generaals (1902–1948)
    • Nasionaliste (1948–1976)
    • Militariste (1976–1994)
    • Afrikaners na 1994
  • Geskiedenisdagboek
  • FAK-Fotoversameling
  • Suider-Afrika Geskiedenis
  • Afrikanerkultuur
  • Kultuurorganisasies
logo
Word 'n vriend

Kontak Ons

Moerdijkhuis,
Voortrekkermonumentterrein Eeufeesweg,
Pretoria

012 301 1777
fak@fak.org.za

1m

© 2021 FAK. Kopiereg voorbehou