In Novembermaand se dagstukke beleef ons die hoogbloei van Afrikanerskap met politieke mag, republiekwording, ’n ekonomiese wonderwerk en buitengewone prestasies op letterkundige en selfs mediese gebied. Dit eindig met die eerste tekens van naderende verdeeldheid, met die stigting van die HNP.

Breytenbach kry gevangenisstraf

Soos Van Wyk Louw voorsien het, het veral die skrywers al hoe meer krities begin raak teen die bewind. Sensuurbeslissings ...
Lees verder

’n Taalmonument … en nuwe prestasies

Die Afrikaanse Taalmonument aan die suiderhang van die Paarlberg (met meneer Jan van Wijk as argitek) is op 10 Oktober ...
Lees verder

Eerste hartoorplanting in Suid-Afrika

Suid-Afrika was in Desember 1967 wêreldnuus – en dié keer nie oor ’n negatiewe saak nie. Die eerste geslaagde hartoorplanting ...
Lees verder

Koms van Herstigte Nasionale Party

In die jare sewentig is die sportbeleid verder gevoer sodat kleurdiskriminasie kon verdwyn. Die minister van sport, doktor Piet Koornhof, ...
Lees verder

Sport word ’n twisappel

Die Suid-Afrikaanse blankes se groot liefde vir sport het aan die vyande van die bewind ’n magtige wapen gegee. Hulle ...
Lees verder

Moord op doktor Verwoerd

Ondanks sy dikwels omstrede optredes was doktor Verwoerd se aansien groot, ook weens sy hantering van die geskil tussen Brittanje ...
Lees verder

Nog botsings met Verwoerd

Nie net met Van Wyk Louw nie, maar ook met ander figure en instellings het doktor Verwoerd gebots. Een van ...
Lees verder

Doktor Verwoerd kritiseer Van Wyk Louw

Van Wyk Louw en Verwoerd was destyds die Afrikaners wat die grootste aansien geniet het. Oor verskeie sake het hulle ...
Lees verder

Nelson Mandela gevonnis

Terwyl Afrikanernasionalisme al meer gekritiseer is, was swart nasionalisme aan die groei. Die vroeë jare sestig het die opkoms beleef ...
Lees verder

Al meer Afrikaners bots met regering

Hoewel doktor Verwoerd so ’n magtige man was, het al hoe meer Afrikaners met die regering begin bots. Een van ...
Lees verder

Vernuwing in die prosa

Die algemene kultuurpeil van ’n moderne volk word grotendeels gemeet aan die prosa wat binne hom geskryf, geniet, gewaardeer, geduld ...
Lees verder

’n Bloeiende kultuurlewe

In die jare 50 het Afrikaners welvarender geraak – en minder kultuurbewus. In 1954 het professor HB Thom, FAK-voorsitter, gekla ...
Lees verder

’n Ekonomiese wonderwerk

Die debat oor die bruin mense is verder gevoer deur die Cottesloe-beraad waaraan Afrikaanse en Engelse kerke deelgeneem het. Onder ...
Lees verder

Afrikanerprotes teen apartheid

Van vroeg af het party Afrikaners apartheid teengestaan, onder andere die teoloë professor Ben Marais van Pretoria en professor BB ...
Lees verder

Die tuisland-beleid

Doktor Verwoerd se wonderbaarlike genesing het hom in staat gestel om op 31 Mei 1960 in Bloemfontein die hoofrede by ...
Lees verder

Sharpeville en moordaanslag op Doktor Verwoerd

Die regering het die Tomlinson-aanbevelings op twee na aanvaar. Die een was dat tradisionele stambesit van grond deur individuele besit ...
Lees verder

Doktor HF Verwoerd neem oor

Doktor HF Verwoerd was die opvolger van premier JG (Hans) Strijdom, wat in 1958 oorlede is. Hy het in 1954 ...
Lees verder

“Die wonder van Afrikaans”

Toe koningin Elizabeth op 2 Junie 1953 in Londen gekroon is, het ook ’n Suid-Afrikaanse kontingent aan die kroningsoptog deelgeneem ...
Lees verder

Ou en nuwe digters presteer

Die letterkundige toneel is in die vyftigerjare oorheers deur NP van Wyk Louw en DJ Opperman. Byna elke jaar het ...
Lees verder

Gewildheid van die radio

Die SAUK het in 1950 ’n handelsradio ingestel en het baie luisteraars getrek met ligte, lewendige programme. Dit was van ...
Lees verder

Massakultuur en sport

Soos elders het die algemene tydskrifte van goeie gehalte onder druk gekom. Die sirkulasie van Die Huisgenoot het in die ...
Lees verder

Van lugbrug tot volksfees

Die hoofkenmerk van die internasionale politiek ná die Tweede Wêreldoorlog was die “koue oorlog” tussen die kommunistiese Sowjet-blok en die ...
Lees verder

Sukses deur vernuwing

“Sekere koerante was onlangs vol berigte dat die sogenaamde ‘Amerikaanse sigaret-oorlog’ nou ook na Suid-Afrika versprei. Die waarheid van die ...
Lees verder

’n Industriële revolusie

Die eerste jare van die nuwe bewind is nie net deur apartheid gekenmerk nie. Opvallender was die industriële revolusie waaraan ...
Lees verder

Apartheid skep bitterheid

Die apartheidsmaatreëls het, soos die Anglo-Boereoorlog, opnuut ’n kloof tussen wit en bruin Afrikaanstaliges geskep. Ongeveer 70 000 bruin, 30 ...
Lees verder

Stryd oor kieserslyste

Die onderlinge agterdog tussen die Nasionale en Verenigde Party het bygedra tot een van die negatiefste apartheidsmaatreëls – wetgewing om ...
Lees verder

Die eerste apartheidsmaatreëls

Die opposisie en die buitewêreld was geskok oor Smuts se neerlaag en hiperkrities teenoor die NP. “Don’t give the Nats ...
Lees verder

Op weg na apartheid

Voor die einde van die oorlog het die vernaamste Geallieerde nasies besluit om ’n wêreldorganisasie te stig wat internasionale geskille ...
Lees verder

Erkenning vir NP van Wyk Louw

Die Tweede Wêreldoorlog het in 1945 tot ’n einde gekom en kommunikasie met die buitewêreld, veral Europa, het weer moontlik ...
Lees verder

Nuwe tydskrifte en koerante

Afrikaans se eerste intellektuele tydskrif, Standpunte, het in Desember 1945 die eerste keer verskyn. Die broers NP van Wyk Louw ...
Lees verder