Gesin En Familie

Die kinders moes leer

Op die trekpad was daar nie altyd onderwysers by die Voortrekkers se laers nie, dus kon die kinders nie skoolgaan nie. Wanneer daar vir langer tye […]