Huis van Olive Schreiner, De Aar (Geen toegang)
By die Suid-Afrikaner bestaan daar ’n ware behoefte om ’n sigbare nalatenskap uit die lewe van die veel omstrede Suid-Afrikaanse skryfster, Olive Schreiner, as ’n erfenis […]
Arbeidsgenot – die woning van CJ Langenhoven, Oudtshoorn
Vir CJ Langenhoven, geliefde volkskrywer en digter van “Die Stem van Suid-Afrika, bestaan daar in ons land verskeie bakens. Cornelis Jakob Langenhoven is op 12 Augustus […]
Afrikaanse Taalmonument, Paarl
Met die lees van onder meer die volgende woorde op die grafsteen van dominee SJ du Toit in die begraafplaas Kleinbosch, Daljosafat: Vader van die Afrikaanse […]
Hertzog-standbeeld, Uniegebou, Pretoria
JBM Hertzog is tot op hede die langsdienende staatshoof (1924‒1939). Hy was ’n regter en het na die oorlog bekend geword as ’n kampvegter vir moedertaalonderrig. […]
Jan FE Celliers, Johannesburg
Die bolyfbeeld van Jan Celliers staan by die skool wat sy naam dra, naby die Dieretuin, in Onder-Parkrylaan, Parkview, Johannesburg. Jan Francois Elias Celliers, Afrikaanse digter, […]
Jan Marais-standbeeld, Stellenbosch
Op die Jan Marais-plein van die Universiteit van Stellenbosch, omring deur universiteitsgeboue, en bo-op die nuwe gesonke ondergrondse JS Gericke-biblioteek, staan die groot standbeeld van Jan […]
JC Smuts-standbeelde
Jan Christiaan Smuts wat op 24 Mei 1870 in Riebeeck-Wes gebore is, het op 11 September 1950 in Pretoria gesterf. Vier standbeelde van hierdie omstrede Afrikaner […]
Johannes van der Walt, Johannesburg
Hy was ’n sportheld by uitnemendheid, maar hy was ook ’n Afrikaner-patriot wie se politieke denkrigting deur die Simboliese Ossewatrek van 1938 geïnspireer is; soseer dat […]
Jopie Fourie, Nooitgedacht
Langs die pad van Pretoria na Brits, 16,8 km wes van die stadhuis in Pretoria-Noord, aan die voet van die Magaliesberge, staan ’n gedenknaald van gekapte […]
Gideon Scheepers, Graaff-Reinet
Twee kilometer buite Graaff-Reinet, langs die Van Rhyneveldspasdam op pad na Murraysburg, staan ’n eensame rotsgroep wat, saam met die ander dolorietgesteentes, almal uit die kontrei, […]
Hans van Rensburg, Verwoerdburg
In Verwoerdburg by die kerkhof langs die snelweg wat die noorde met die suide verbind, lê die grafmonument van doktor Johannes Frederik Janse (Hans) van Rensburg, […]
Hildebrand-monument, Darling
Teen die einde van 1901 het die kommando’s van generaals Manie Maritz en Wynand Malan in Kaapland rondgetrek en veral in die rigting van die noordweste […]
JBM Hertzog, Bloemfontein
“Die monument is dinamies: ’n mens moet deurloop, en ruimtes werklik beleef, óm sy beelde tas, in sy koeltes wandel, op sy banke sit en peins […]
Louis Botha, Pretoria
Drie standbeelde is van generaal Louis Botha gemaak. In die Botha-tuin in Durban staan ’n ruiterstandbeeld wat deur Anton van Wouw gemaak en op 14 Julie […]
Manie Maritz, Pretoria
In die Nuwe Kerkhof in Pretoria-Wes (Rebeccastraat) staan ’n indrukwekkende grafsteen – ’n massiewe rotsblok waarop die veelseggende inskripsie aangebring is: Vat my hande dat ek […]
NP van Wyk Louw, Pretoria
Nicolaas Petrus van Wyk Louw is op 11 Junie 1906 op Sutherland in die Kaapprovinsie gebore. Hy het op Sutherland skoolgegaan tot sy dertiende jaar, waarna […]
Smuts-huis, Irene
Jan Smuts was ook bekend as “slim Jannie” omdat hy graag die Griekse Bybel gelees het. Hy was staatsprokureur van die ZAR, voordat hy tydens die […]
Simboliese Ossewatrek-gedenktekens
Op 16 Desember 1938 was dit presies honderd jaar na die gedenkwaardige Slag by Bloedrivier. Om daardie gebeurtenis en die Voortrekkergeskiedenis te herdenk, is twee eeufeesvierings […]
Tobie Muller, Philippolis
Tobias Ballot Muller is op 13 Augustus 1884 op George gebore. Sy vader was professor CFJ Muller, in lewe hoogleraar aan die Teologiese Seminarium op Stellenbosch. […]
Totius-standbeeld en -suilegroep, NWU, Potchefstroom
Die Totiusstandbeeld staan in die Totiusgedenktuin wat geleë is aan weerskante van Wasgoedspruit in Potchefstroom (tussen Spruit- en Von Wiellighstraat) JD du Toit (Totius) is op […]