Tielman Roos – Vergete “Leeu van die Noorde”

’n Honderde jaar gelede, enkele maande nadat die Britse leërs in Natal onder lord Chelmsford ’n vernietigende neerlaag by Isandlwana teen ’n Zoeloemag van bykans 24 […]

Eugène Marais kom dié eer toe

’n Huldeblyk deur dr. Anton Rupert Vroeër vanjaar het die Instituut vir Bedryfsadministrasie van die Universiteit van Pretoria dr. Anton Rupert uitgenooi om ’n lesing te […]

Hulde aan Samuel Henri Pellissier op sy negentigste verjaarsdag

Dit is met ’n mate van huiwering dat ek my bereid verklaar het om ’n paar herinneringe aan my ou vriend, dr. S.H. Pellissier, op skrif […]

NP van Wyk Louw (1906-1970)

’n Herinnering Om oor Van Wyk Louw ’n herinnering te skrywe “sommer soos ek hom geken het,” is onmoontlik. Niemand kon Van Wyk Louw sommer ken […]

Dr. F.V. Engelenburg (1863-1938)

Verlede jaar op 17 Maart was dit 100 jaar gelede dat Frans Vredenrijk Engelenburg sy eerste lig in die skilderagtige stad Arnhem, Nederland, aanskou het. Op […]

Anton van Wouw (1862-1945)

Anton van Wouw, die bekende pionier-beeldhouer van Suid-Afrika, se beeldhouwerke is op verskeie plekke in Suid-Afrika te sien – op openbare pleine, in kunsmuseums en in […]

Generaal Sir Pierre van Ryneveld (1891-1972)

’n Huldeblyk “Eensame lugheld se laaste vlug”, “Outstanding soldier, ‘father’ of SAAF”, “Tribute to a general” en soortgelyke opskrifte het, ten tye van die heengaan van genl. […]

Gustav Preller – ’n Huldeblyk

Onder die lewensverhale van ons land se toonaangewende figure bly dié van Gustav Preller seker die merkwaardigste. Aan hom kom die eer toe dat hy met […]

Die merkwaardige ds. CF Mijnhardt

Dis eintlik ’n aparte verhaal, het ek gedink terwyl ek besig was om stof te versamel vir ’n artikel oor die akteur Siegfried Mynhardt—die verhaal van […]

Manie Maritz (1876-1940)

In die Nuwe Kerkhof in Pretoria-Wes (Rebeccastraat) staan ’n indrukwekkende grafsteen – ’n massiewe rotsblok waarop die veelseggende inskripsie aangebring is: Vat my hande dat ek […]

Christiaan (CF) Beyers (1869-1914)

Generaal Christiaan Beyers is ’n Afrikanerheld wie se nagedagtenis mettertyd vervaag het. Tog was hy een van die mees prominente aanvoerders tydens die Tweede Vryheidsoorlog en […]

Herman Bosman (1905-1951)

deur Dawie du Plessis Vanweë die feit dat hierdie begaafde skrywer sy werk hoofsaaklik in Engels gelewer het, word hy dikwels as Afrikaanse skrywer misgekyk, of […]

Louis Botha (1862-1919)

Generaal Louis Botha was een van die grondleggers van die Unie van Suid-Afrika. Om ’n nuwe staat uit die twee oud-Boererepublieke (met die Uitlanders van Transvaal […]

Jan FE Celliers (1865-1940)

deur Dawie du Plessis Jan F.E. Celliers is op 12 Januarie 1865 op Wagenmakersvallei in die distrik Wellington gebore. Voor sy eerste verjaarsdag verhuis die familie […]

Fritz Joubert Duquesne (1877–1956)

deur Dawie du Plessis Fritz Joubert Duquesne (uitgespreek doe-KYN) is op 21 September 1877 in die omgewing van Oos-Londen gebore, die seun van Abraham en Helena […]

JD du Toit (Totius) (1877-1953)

Jacob Daniël du Toit (1877-1953), beter bekend as Totius, was ’n Afrikaanse digter, skrywer, taalstryder, predikant, en hoogleraar aan die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk […]

JBM Hertzog (1866-1942)

Generaal J.B.M. Hertzog is die regeringshoof wat die langste in die Suid-Afrikaanse geskiedenis gedien het, van 1924 tot 1939. Sy slagspreuk was “Suid Afrika Eerste” en […]

DF Malherbe (1881–1969)

deur Dawie du Plessis Daniël Francois Malherbe is op 28 Mei 1881 op Daljosafat gebore. Malherbe is eers op die ouderdom van nege skool toe – […]

Eugène N Marais (1871-1936)

  deur Dawie du Plessis Eugène Nielen Marais is op 9 Januarie 1871 in die distrik Pretoria as jongste van twaalf kinders gebore. Na ’n ietwat […]

Harm Oost (1877-1964)

Harm Oost (1877-1964) het op 18-jarige leeftyd uit Nederland na die Transvaalse Republiek gekom om skool te gee. Hy het op kommando gegaan tydens die Tweede […]

MER (1875-1975)

deur Dawie du Plessis Min Afrikanervroue het so ’n groot invloed op die letterkundige, kulturele en maatskaplike lewe van die volk gehad soos Maria Elizabeth Rothmann. […]

Generaal Jan Smuts (1870-1950)

Generaal Jan Smuts is die enigste Afrikaner (en Suid-Afrikaner) wat nog ’n leidende rol in die wêreldpolitiek gespeel het. Hoewel presidente Kruger en Mandela groot wêreldfigure […]

Johannes van Melle (1887-1953)

deur Dawie du Plessis Johannes van Melle is op 11 Februarie 1887 in die dorpie Goes in Nederland gebore, waar sy pa bakker was. Na sy […]

AG Visser (1878-1929)

deur Dawie du Plessis AG Visser beklee inderdaad ’n unieke plek in die Afrikaanse letterkunde. Alhoewel betreklik min van sy werk oor werklik literêre waarde beskik, […]

Hendrik van der Bijl (1887-1948)

deur Dawie du Plessis Hendrik Johannes van der Bijl is op 23 November 1887 in Pretoria gebore. Sy vader was ’n suksesvolle sakeman in die hoofstad, […]

Charles Robert Louw (1875-1970)

Hy bou die Afrikaner op ekonomiese gebied CR Louw, ’n bekende ekonoom, is op 11 Januarie 1875 in Murraysburg gebore. Ná sy skoolopleiding aan die Paarlse […]

Dr. Hans Merensky (1871-1952)

Hy verbeter werkers se sosio-ekonomiese toestand Hans Merensky, seun van die Duitse sendeling Alexander Merensky, is op 16 Maart 1871 op Botshabelo (naby Middelburg, Transvaal), die […]

Dr. JD Kestell (1854-1941)

John Daniël Kestell was nie slegs predikant, Bybelvertaler, skrywer en kultuurleier van formaat nie, maar hy het ook geweldig baie gedoen vir die verarmdes en haweloses […]

NP van Wyk Louw (1906-1970)

Op 11 Junie 1906 is een van Afrikaans se grootste digters, skrywers en denkers gebore. Nicolaas Petrus van Wyk Louw se bydrae tot die Afrikaanse letterkunde […]

Boerneef (1897-1967)

Produk van die plaas, plaasskool en groter plattelandse milieu, het Izak Wilhelmus van der Merwe, wat onder die naam Boerneef skryf, lewenslank plaaskind in hart en […]

CJ Langenhoven

Dié groot Afrikaanse skrywer is op 12 Augustus 1873 te Hoeko in die distrik van Ladismith (Kaap) gebore. Hy word grootgemaak deur sy pa se broer […]

Eitemal

Willem Jakobus du Plooy Erlank (Eitemal) is op 22 Junie 1901 op Wolmaransstad, Noordwes, gebore en sterf op 24 Junie 1984. Hy voltooi sy skoolloopbaan op […]

Eugène N Marais

Eugène Nielen Marais is op 9 Januarie 1871 op Daspoort, buite Pretoria, gebore. Hy was die jongste van dertien kinders. In sy eerste 25 jaar verrig […]

C Louis Leipoldt

Hoewel Leipoldt ’n medikus was, lewer hy sy grootste bydrae vir die land as skrywer. Sy skryfwerk sluit populêr-wetenskaplike geskrifte, joernalistieke werk, vertalings, verskeie bundels poësie […]

Ben Bouwer (1875-1938)

Barend Daniël (Ben) Bouwer is op 31 Januarie 1875 op die Dorslandtrek na Damaraland gebore. Die gesin het hulle in Angola gevestig. Bouwer het sy eerste […]

Danie Bosman (1907-1946)

Sy liedjies het volksbesit geword Daantjie Dinamiet   Baie mense dink dat oorspronklike Afrikaanse musiek eers met die Musiek-en-Liriekbeweging in 1979 ontstaan het omdat die meeste […]

Robey Leibbrandt (1913-1966)

deur Daantjie Dinamiet Robey Leibbrandt was ’n Springbok-bokser en ’n kampvegter teen die Britse invloed en politieke mag in Suid-Afrika. Sidney Robey Leibbrandt is op 25 […]

Dr. Hendrik van der Bijl (1887-1948)

deur Daantjie Dinamiet Refentse sing van “Vuil Vanderbijl”, maar wie is die man na wie Vanderbijlpark, die dorp waarna hy verwys het, vernoem is? Dr. Hendrik […]

Matilda Hanekom (1899-1977)

deur Daantjie Dinamiet Matilda Hanekom was een van die baanbrekers van Afrikaanse toneelspel. Sy is op 9 Desember 1899 in Prins Albert gebore. Sy was met […]

Esther Mentz (1911-1986)

Esther Mentz was ’n bekende Suid-Afrikaanse operasangeres en aktrise. Esther Suzanna Mentz is op 8 Januarie 1911 op Edenville in die Vrystaat gebore. In 1944 het […]

Herman Charles Bosman (1905-1951)

deur Daantjie Dinamiet Herman Charles Bosman word allerweë beskou as Suid-Afrika se beste kortverhaalskrywer tot nog toe. Hy is op 5 Februarie 1905 in Kuilsrivier naby […]

Johann Rissik (1857-1925)

deur Daantjie Dinamiet Met die totstandkoming van die Unie van Suid-Afrika in 1910 is Johann Rissik as die eerste administrateur aangestel. Johann Friedrich Bernhard Rissik is […]

Christiaan Frederik Beyers (1869-1914)

Dirk Marais   Genl. Christiaan Frederik Beyers (Banhoek, distrik Stellenbosch, 23 September 1869 — Vaalrivier, distrik Makwassie, 8 Desember 1914) was Boeregeneraal, prokureur, en leier in […]

André Huguenet (1906-1961)

deur Christof Greyling André Huguenet was ’n baanbreker van Afrikaanse toneelspel. Onder sy toerlede was bekende Afrikaanse toneelspelers soos Wena Naudé, Lydia Lindeque, Siegfried Mynhardt, Hendrik […]

Anton Ackermann (1911-1971)

deur Christof Greyling Ackermann was alombekend as akteur en toerleier en regisseur van ’n reisende Suid-Afrikaanse toneelgeselskap. Gebore in 1911, sluit Ackermann hom in die vroeë […]

Hermien Dommisse (1915-2010)

deur Christof Greyling Hermien Dommisse was ’n bekende Afrikaanse aktrise, regisseur, skrywer en kampvegter vir Suid-Afrikaanse teater. Sy was destydse ook by die Transvaalse Raad vir […]

Paul de Groot (1878-?)

deur Christof Greyling Die verhoogakteur Paul de Groot word algemeen beskou as die vader van die Afrikaanse toneelkuns. Hy was ’n beroepsakteur wat in die vroeë […]

Wena Naudé (1905-1978)

deur Christof Greyling Een van die heel grootste pioniers van die Afrikaanse toneelkuns en een van Paul de Groot se bekendste toerlede was die geliefde aktrise […]

Laurika Postma (1903-1987)

deur Ben Raubenheimer   Laurika Postma is in 1903 gebore en was die vierde van tien kinders van Willem en Susanna Postma. Haar vader was ’n […]

Casparus de Wet (1887-1959)

deur Dirk Marais Prof. dr. Casparus Jan Hendrik de Wet (Ladybrand, 23 Maart 1887 – Pretoria, 18 Oktober 1959) was van 1916 tot 1925 ’n leraar […]

Dan Pienaar (1893-1942)

deur Dirk Marais Daniël Hermanus (Dan) Pienaar CB DSO (17 Augustus 1893 – 19 Desember 1942) was ’n Suid-Afrikaanse generaal-majoor en ’n militêre leier in die […]

Leila Reitz (1887-1959)

deur Daantjie Dinamiet Leila Agnes Buissinné Reitz was Suid-Afrika se eerste vroulike parlementslid. Sy is op 13 Desember 1887 in Kaapstad gebore en het in 1905 […]

Mabel Jansen (1889-1979)

deur Daantjie Dinamiet Mabel Jansen was die eggenote van die voormalige Goeweneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika, dr. EG Jansen; sy was ’n opvoedkundige, skrywer, joernalis, […]

Coert Steynberg (1905-1982)

Coert Steynberg was ’n internasionaal bekende beeldhouer en ontwerper. Hy is op 7 Januarie 1905 in die Pretoria-distrik gebore, en toe hy vier jaar oud was, […]

Bosman di Ravelli (1882-1967)

deur Daantjie Dinamiet Bosman di Ravelli was ’n bekende Suid-Afrikaanse pianis, komponis en skrywer. Hy is op 24 Februarie 1882 as Jan Gysbert Hugo Bosman op […]