Marie Koopmans-De Wet
January 23, 2017
Jacobus Groenendaal
January 23, 2017

Esaias Reynier Snijman, ook wel E.R. Snijman, was ‘n Suid-Afrikaanse politikus en staatsman. Hy was ‘n lid en voorsitter (1858) van die Volksraad van die Oranje-Vrystaat, lid van die Saamgestelde Kommissie vir die Bestuur van die Regering in 1855 en het in 1859 as Waarnemende Staatspresident van die OVS gedien.