Fak_logo1Fak_logo1Fak_logo1Fak_logo1
  • Tuis
  • Afrikanergeskiedenis
    • FAK-Fotoversameling
    • Tydvakke
    • Kultuurorganisasies
    • Klankargief
    • Afrikanergeskiedenis algemeen
    • Geskiedenisdagboek
    • Afrikaanse Kultuuralmanak
    • Kultuurkroniek
  • Word ‘n vriend
  • Besoek die FAK
  • Soek ons
  •           
✕

Die moord op Piet Retief

  • Tuis
  • Groot Trek Artikels
  • Die moord op Piet Retief
Die geskiedenis van die Forte in Pretoria – Fort Klapperkop
February 20, 2018
Boekbespreking: Apartheid’s Bastard Child
March 19, 2018

Toe die trekkers op 6 Februarie 1838 gereed staan om te vertrek, kom ’n boodskapper van Dingane by Retief met die versoek dat die trekkers nog eenmaal na hom moet kom om te groet. ’n Oomblik het die Boere geaarsel, maar Retief het hulle gerusgestel. Die hele geselskap, ook die bruin mans, is almal ongewapend die stad in. Dingane het aan die bo-ent van die oop plein gesit tussen die witskild- en swartskild-regimente. Die Zoeloe-regimente laat die trekkers deur en die opening sluit weer agter hulle. William Wood tolk wat Dingaan sê. Die koning van die Zoeloes wil hê dat hulle die land in besit moet neem. Hy wens hulle ’n voorspoedige reis toe, en vra dat hulle gaan sit en as afskeid saam bier drink.

Lees verder in ink van Februarie 2018.

Share
0

Related posts

March 23, 2021

Die Groot Trek: Hoofstuk 8 Deel 7


Lees meer
March 9, 2021

Die Groot Trek: Hoofstuk 8 Deel 6


Lees meer
March 9, 2021

Die Groot Trek: Hoofstuk 8 Deel 5


Lees meer

Navigasie

  • Tuis
  • Afrikanergeskiedenis algemeen
  • Tydvakke
    • Pioniers (1652–1820)
    • Groot Trek (1820–1845)
    • Presidente (1845–1902)
    • Generaals (1902–1948)
    • Nasionaliste (1948–1976)
    • Militariste (1976–1994)
    • Afrikaners na 1994
  • Geskiedenisdagboek
  • FAK-Fotoversameling
  • Suider-Afrika Geskiedenis
  • Afrikanerkultuur
  • Kultuurorganisasies
logo
Word 'n vriend

Kontak Ons

Moerdijkhuis,
Voortrekkermonumentterrein Eeufeesweg,
Pretoria

012 301 1777
fak@fak.org.za

1m

© 2021 FAK. Kopiereg voorbehou