Fak_logo1Fak_logo1Fak_logo1Fak_logo1
  • Tuis
  • Afrikanergeskiedenis
    • FAK-Fotoversameling
    • Tydvakke
    • Kultuurorganisasies
    • Klankargief
    • Afrikanergeskiedenis algemeen
    • Geskiedenisdagboek
    • Afrikaanse Kultuuralmanak
    • Kultuurkroniek
  • Word ‘n vriend
  • Besoek die FAK
  • Soek ons
  •           
✕

Die besoek aan Dingaan

  • Tuis
  • Groot Trek Artikels
  • Die besoek aan Dingaan
6 April 1652
April 6, 2017
Die Groot Trek
April 7, 2017

(Geskryf deur Linda Pieterse, St. IV, soos verskyn in Historia Junior, Februarie 1964)

Op Saterdag 3 Februarie 1838 het Piet Retief en sy manne by Dingaan se stat, Umgungunglovu, wat uit 1,700 strooise bestaan het, aangekom om die traktaat te teken waarin Dingaan die grond van die Tugela tot by die Umzimvubu-rivier aan Retief afstaan.

Dingaan wens die besoekers ’n goeie terugreis en nooi hulle om vir laas saam met hom en sy volk bier te drink. Die Trekkers word oorweldig en weggesleep na ’n naburige klipkoppie, Hlomo Amabutho, waar hulle met knopkieries om die lewe gebring word. Na die moord op Retief het Dingaan se impi’s op die

Boerelaers afgesluip. Vanaf die oewer van die Tugelarivier het hulle die posisie bespied en in die nag die voorste Trekkers langs die hele linie vanaf Bloukransrivier tot aan Rensburgspruit bekruip en op gruwelike wyse vermoor.

Share
0

Related posts

March 23, 2021

Die Groot Trek: Hoofstuk 8 Deel 7


Lees meer
March 9, 2021

Die Groot Trek: Hoofstuk 8 Deel 6


Lees meer
March 9, 2021

Die Groot Trek: Hoofstuk 8 Deel 5


Lees meer

Navigasie

  • Tuis
  • Afrikanergeskiedenis algemeen
  • Tydvakke
    • Pioniers (1652–1820)
    • Groot Trek (1820–1845)
    • Presidente (1845–1902)
    • Generaals (1902–1948)
    • Nasionaliste (1948–1976)
    • Militariste (1976–1994)
    • Afrikaners na 1994
  • Geskiedenisdagboek
  • FAK-Fotoversameling
  • Suider-Afrika Geskiedenis
  • Afrikanerkultuur
  • Kultuurorganisasies
logo
Word 'n vriend

Kontak Ons

Moerdijkhuis,
Voortrekkermonumentterrein Eeufeesweg,
Pretoria

012 301 1777
fak@fak.org.za

1m

© 2021 FAK. Kopiereg voorbehou