Simon van der Stel was ’n groot boomplanter. In die Kompanjiestuin in die Tafelvallei was daar sowat drieduisend vrugte- en ander bome, wat ingevoer is uit […]
Huis, paleis, pondok – 14 toeka-huise Die verhale van ’n hele aantal woonhuise, dorpshuise, koetshuise, herehuise, villas, bouvalle en plaasopstalle en die lief en leed van […]
Angie Kleijn Die familie het vir 102 jaar lank nie geweet waar Hendrik Frederik Cornelis (Damara) Prinsloo van Jakkalsdans se graf was nie. Damara, wat in […]
Die Afri-Duet-verhaal het begin op ’n Saterdagoggend in September 2013 toe die sangpaar Willie en Natasha Joubert die gaskunstenaars was by die Gereformeerde kerk Andeon se […]
deur Daantjie Dinamiet Op 29 September 1999 het die Suid-Afrikaanse musiekbedryf ’n legende verloor toe Gé Korsten oorlede is. Gérard Korsten is op 6 Desember 1927 […]
deur Pieter Cloete Vanjaar was daar verskeie artikels en debatte by feeste oor Afrikaanse musiek en die gesondheid van die mark. Ja, albumverkope word dalk so […]
Jou kultuurtuiste waardeer jou volgehoue ondersteuning as FAK-vriend en daarom wil ons jou so bietjie bederf met vermaak in duetformaat! #VyftigPersentAfslag Kom bederf jouself saam met […]