31 Mei 1910 was nie net die geboortedatum van die Unie van Suid-Afrika nie, maar ook die verskyningsdatum van ’n nuwe gesinstydskrif Die Brandwag. Onder die […]
Die politieke spanning wat Langenhoven in staat gestel het om redakteur te word, het al van vroeg af bestaan tussen generaal Botha, eerste minister, en generaal […]
Die onderwysordonnansies van Transvaal, Kaapland en die Vrystaat is in 1911 en 1912 verander om voorsiening te maak vir onderwys deur albei amptelike tale. Daarvoor was […]
Engeland het op 4 Augustus 1914 oorlog teen Duitsland verklaar. Generaal Botha en sy minister van verdediging, generaal Smuts, was oortuig dat dit die “eer en […]
Terwyl De Wet besig was met protesvergaderings, het luitenant-kolonel S.G. (Manie) Maritz, met ’n aantal volgelinge uit die Verdedigingsmag Upington verlaat en na die Duitsers oorgeloop. […]
In Generaal J.C.G. Kemp en die epiese woestyntog beskryf M.C.E. van Schoor dié tog ondanks die militêre en politieke mislukking as “’n verrykende invloed op die […]
Terwyl De Wet besig was met protesvergaderings, het luitenant-kolonel SG (Manie) Maritz, met ’n aantal volgelinge uit die Verdedigingsmag Upington verlaat en na die Duitsers oorgeloop. […]