Geskryf deur JK Venter, Strubenskool, Langlaagte, soos verskyn in Historia Junior, Mei 1958 Dit was ’n heerlike Sondagmôre vroeg in die jaar 1886 toe George Walker […]
Geskryf deur JV Coetzee, Kurator van Potchefstroomse Museum, soos verskyn in Junior Historia Aangesien dit alreeds 67 jaar gelede is dat Danie Theron geval het en […]
deur Gisela von Fintel, Hermansburgskool, Natal, soos verskyn in Historia Junior, Mei 1958 Opmerking: Die Hermansburgse skool in Natal is die oudste kosskool in Natal. Die […]
deur Hannetjie Nortman, Std V, Doornbultskool, Ottosdal, soos verskyn in Historia Junior, September 1958 (Doornbultskool digby Rostrataville in Wes-Transvaal is geleë naby die bekende plaas Rooiwal […]