Danie Langner Gegewe die groter uitdagings in die Suid-Afrikaanse samelewing en die druk op Afrikaans aan universiteite, is dit maklik om die jongste voorval van kulturele […]
Die FAK het pas ’n projek vrygestel met die naam “’n Beeldjie in elke huis”. Tydens hierdie projek vervaardig ons replika standbeeldjies van bestaande standbeelde. In […]
Die Bronberger, ’n gemeenskapspublikasie, is een van ’n baie rare handjievol publikasies in die land wat werklik onafhanklik van enige publikasiegroep of instansie is. Daar is […]
Daantjie Dinamiet Dit gebeur nie gereeld dat ’n sportgebeurtenis ’n trefferliedjie inspireer nie, maar Chris Torr het gewys dat dit wel moontlik is. Chris is getroud […]
Daantjie Dinamiet Op 29 September 1999 het die Suid-Afrikaanse musiekbedryf ’n legende verloor toe Gé Korsten oorlede is. Gérard Korsten is op 6 Desember 1927 in […]
Martin Luther (gebore op 10 November 1483 in Eisleben, graafskap Mansfeld en oorlede op 18 Februarie 1546 ) was ’n Duitse monnik en Rooms-Katolieke priester wat in die 16de eeu die grondlegger was van die Protestantse Hervorming in […]
Angie Kleijn Ooit gewonder hoe ’n verfynde Europese immigrant ’n pioniersdorpie in die 1800’s se ‘diep, donker Afrika’ sou ervaar het? Hoe so iemand die Boere, […]