Afrikaans se eerste intellektuele tydskrif, Standpunte, het in Desember 1945 die eerste keer verskyn. Die broers NP van Wyk Louw en WEG Louw het hulle lank […]
Die Tweede Wêreldoorlog het in 1945 tot ’n einde gekom en kommunikasie met die buitewêreld, veral Europa, het weer moontlik geword. Reeds voor die oorlog het […]
Voor die einde van die oorlog het die vernaamste Geallieerde nasies besluit om ’n wêreldorganisasie te stig wat internasionale geskille uit die weg moes ruim en […]
Die opposisie en die buitewêreld was geskok oor Smuts se neerlaag en hiperkrities teenoor die NP. “Don’t give the Nats a sporting chance!”, het oudminister JH […]
Die onderlinge agterdog tussen die Nasionale en Verenigde Party het bygedra tot een van die negatiefste apartheidsmaatreëls – wetgewing om die bruin kiesers van die gemeenskaplike […]
Die apartheidsmaatreëls het, soos die Anglo-Boereoorlog, opnuut ’n kloof tussen wit en bruin Afrikaanstaliges geskep. Ongeveer 70 000 bruin, 30 000 Indiër- en 1600 wit gesinne […]
Die eerste jare van die nuwe bewind is nie net deur apartheid gekenmerk nie. Opvallender was die industriële revolusie waaraan Afrikaners ’n al hoe groter aandeel […]
“Sekere koerante was onlangs vol berigte dat die sogenaamde ‘Amerikaanse sigaret-oorlog’ nou ook na Suid-Afrika versprei. Die waarheid van die saak is: die ‘oorlog’ is hier […]
Die hoofkenmerk van die internasionale politiek ná die Tweede Wêreldoorlog was die “koue oorlog” tussen die kommunistiese Sowjet-blok en die Weste. Suid-Afrika het die Weste gesteun. […]