Nasionaliste Artikels

Oktober 19, 2018

TO Honiball – ’n waardering

Sy beskeie minsame persoonlikheid en egte menseliefde het van T.O. Honiball deur sy geestige tekenkuns die lieflingspotter van Suid-Afrika gemaak. Sy blymoedige spot word landswyd waardeer […]
Oktober 17, 2018

S le Roux Marais (1896-1979)

In musiekkringe is die naam Stephanus le Roux Marais welbekend, hoofsaaklik as komponis van Afrikaanse liedere. So pas het die komponis sy nege-en-sestigste verjaarsdag gevier. Nieteenstaande […]
Oktober 12, 2018

Gregoire Boonzaier (1909-2005)

Mens en kunstenaar Vyftig jaar gelede, van 9 tot 29 Februarie 1928, het Gregoire Boonzaier se eerste professionele uitstalling in Ashbey’s, Kaapstad, plaasgevind. In September 1978, […]
September 3, 2018

Elisabeth Eybers (1915-2007)

Vanjaar sal dit 35 jaar gelede wees dat Belydenis in die skemering verskyn het – die eerste bundel van ’n toe nog volkome onbekende digteres uit […]
Augustus 22, 2018

Danie de Jager (1936-2003)

Hoewel Danie de Jager betreklik jonk is – hy verkeer nog in sy dertigerjare – het hy hom al meermale as een van ons land se […]
Augustus 20, 2018

Jurie Ferreira (1921-2002)

’n Pionier van Afrikaanse musiek Daantjie Dinamiet In 1948 is die eerste musiekrolprent in Afrikaans vrygestel. Kom saam vanaand, onder die regie van Pierre de Wet, […]
Augustus 20, 2018

Siegfried Mynhardt (1906-1996)

Dit sal volgende jaar 40 jaar wees dat ’n skraal 17-jarige knaap vol hunkerende geesdrif vir die Afrikaanse toneel hom op Knysna by die destydse Hanekom-geselskap […]
Augustus 13, 2018

Die Jansen-versameling: ’n Kultuurskat nagelaat deur Ernest en Mabel Jansen

(Met die samewerking van die SA Nasionale Kultuurhistoriese en Opelugmuseum, Pretoria) Hoeveel van ons besit nie graag ’n kunswerk of ’n voorwerp van estetiese gehalte nie? […]
Julie 26, 2018

’n Nederlandse erfenis

’n Aantal musici uit verskillende stamlande, het teen die einde van die vorige eeu en in die eerste helfte van die huidige, die musikale heuningpotte van […]