Militariste Artikels

July 21, 2017

Ryk geskiedenis omvou die ou Malleson-melkplaas

Hazeldean is dié voorstad van Pretoria wat die vinnigste ontwikkel. Tog is min van die nuwe intrekkers in dié gebied bewus van die ryk geskiedenis wat […]
August 20, 2018

Theuns Stofberg (1955-)

Drie Curriebekers vir drie spanne Daantjie Dinamiet   Op 16 Julie 1967 het die destydse Springbok-rugbykaptein Dawie de Villiers tydens die aanddiens van die Nederduits Gereformeerde […]
August 20, 2018

Hans Strydom (1947-)

Daantjie Dinamiet   Ons het hom die afgelope paar jaar as At Koster; die grootbaas van die Binneland-kliniek in kykNET se sepie Binnelanders leer ken, maar […]
April 21, 2020

Danie Gerber – Die doring van Despatch

deur Daantjie Dinamiet In 1980 het die wêreld vir die eerste keer kennis geneem van seker die beste buitesenter (nr. 13) wat nog ooit die Springbok-rugbytrui […]
April 21, 2020

Kepler Wessels – Suid-Afrikaanse krieket se eerste Afrikaanse kaptein

deur Daantjie Dinamiet In die jare voordat Suid-Afrika uit die Internasionale Krieketraad geskop is, was die kaptein van die Suid-Afrikaanse krieketspan altyd Engelssprekend, maar in die […]
April 21, 2020

Cora-Marie (1953-1994)

deur Daantjie Dinamiet In die vroeë 1980’s het die Suid-Afrikaanse publiek vir die eerste keer werklik kennis geneem van Cora-Marie, wat een van die voorlopers van […]
April 21, 2020

Jan Spies (1936-1996)

deur Daantjie Dinamiet Die kuns van storie vertel in Afrikaans het in gewildheid toegeneem nadat programme soos Maak ’n las en Oppistoep op televisie uitgesaai is. […]
July 2, 2020

Lance James (1938-2020)

deur Daantjie Dinamiet Op 2 Maart 2020 het die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf een van sy groot geeste verloor toe Lance James oorlede is. Lance James Liebenberg is […]
July 6, 2020

Hannah Botha (1923-2007)

deur Daantjie Dinamiet Ons almal onthou seker nog tant Lissie Rademeyer, die skinderbek van die televisiereeks Nommer asseblief. Die aktrise wat hierdie rol vertolk het, was […]