SJ du Toit en ander se goudmyn-avontuur was ’n pynlike mislukking. Nog voor dit het Afrikaners al bewus geraak van hul droewige ekonomiese agterstand. Die Patriot […]
President MT Steyn van die Vrystaat het ’n einde probeer maak aan die verkeerde houding van baie Afrikaners oor hande-arbeid. Die Volksraad het £6000 gegee vir […]
Baie jong Afrikaners in die Kaapkolonie het die twee republieke as ’n uitkoms beskou. ME Rothman, later die skryfster MER, gebore in 1875 in Swellendam, vertel […]
Cecil John Rhodes was fabelagtig ryk. Deur sy belange in De Beers en Consolidated Gold Fields was hy omstreeks 1895 ’n multimiljoenêr met ’n jaarlikse inkomste […]
Rhodes het van Junie 1895 af met ander Randse kapitaliste saamgewerk om die uitlanderopstand te organiseer en te finansier. Deur sy invloed by Alfred Beit kon […]
Jameson se meksims en kanonne het op Nuwejaarsdag 1896 die klippe waaragter die burgers gelê het, met ’n haelbui van koeëls beskiet. Hulle kon egter nie […]
Minder as twee maande ná die Jameson-inval het nog ’n gebeurtenis Transvaal geruk – een van die grootste dinamietontploffings in Suid-Afrika se geskiedenis by Braamfontein-stasie, sowat […]
Ook nog in 1896 het ’n ekonomiese ramp ’n groot deel van Suid-Afrika getref. Dit is veroorsaak deur die runderpes – letterlik “beestepes”: die Nederlandse woord […]