“Jy doen nooit iets agter my rug nie.” Dié woorde van Kruger aan Leyds was kenmerkend van die President. In die presidentsverkiesing van 1893 het die […]
Party transportryers het ’n konsertina saamgeneem om bietjie vermaak op die lang pad te verskaf. Die konsertina was die hoofinstrument vir Boeremusiek, dit wil sê dansmusiek […]
Hoewel die meeste Afrikanergesinne groot was, het siektes soms talle lewens geëis, ook van kinders. Doodberigte in die Kerkbode bevat aangrypende verhale: ’n egpaar Smit maak […]
Wat die ekonomie en vervoerwese ingrypend sou verander, was die ontdekking van goud. Van 1884 af het mense op plase in die Witwatersrand begin goud soek. […]
Een van die min oorspronklike Randse Afrikaners wat ’n groot aandeel in die ontwikkeling van die goudvelde gehad het, was die eiendomsagent en dorpsontwikkelaar Louw Geldenhuys. […]