’n Aardbewing het die aand van 4 Desember 1809 ’n groot indruk op die mense van Kaapstad en omstreke gemaak. ’n Skrikwekkende gerammel is plotseling gehoor […]
Vroeg in die 19de eeu het reste van die Khoi-stamme van die Kaapkolonie die gebied noord van die Oranje, dit wil sê die huidige Namibië, binnegetrek. […]
Graaf Caledon, wat in Mei 1807 goewerneur geword het, het voor sy vertrek op 4 Julie 1811 rondgaande howe ingevoer. Die eerste rondgaande hof (Augustus 1811) […]
Cradock is in 1814 opgevolg deur lord Charles Somerset (1767-1831). Sosiaal het hy op goeie voet met die Afrikaners verkeer, en hulle het dit ook waardeer […]
Toe Engels in 1832 in die Kaapkolonie die enigste taal van die geregshowe word, het baie regsgeleerdes wat net onderrig en ervaring in Nederlands gehad het, […]
Die koms van die Britse bewind het vanselfsprekend ingehou dat, behalwe die nuwe taal, ook ’n nuwe muntstelsel aanvaar sou word. In die vroeë jare van […]
Afrikaners was tot in die 1820erjare polities apaties. Hulle het nog geen persorgaan gehad om hul volks- en taalbelange te stel nie. Daaraan sou langsamerhand verandering […]