Kultuurkroniek

February 9, 2015

Van Riebeecks het lig van Christelike kultuur na donker Afrika gebring

Deur Marthinus van Bart Een van die hoogste kultuuruitinge van enige gemeenskap is die uitvoerende kunste, veral musiek. As eksponente en verteenwoordigers van Nederland se Goue […]
February 10, 2015

Gedenktuin vir ABO-kampslagoffers by Oorlogsmuseum geskep

deur Marthinus van Bart ’n Gedenktuin vir die 34 051 slagoffers van die Britse konsentrasiekampe gedurende die Anglo-Boereoorlog (1899–1902) word in Bloemfontein digby die Oorlogsmuseum van […]
February 16, 2015

Republiekdag en doktor Hendrik Frensch Verwoerd

Deur MARTHINUS VAN BART Op 31 Mei 1961 het Suid-Afrika ’n republiek geword. Daarmee het hy sy algehele onafhanklikheid van die Britse Ryk verklaar, en hom […]
March 31, 2015

Agterryers van die ABO met beeld vereer

deur Marthinus van Bart Agterryers van die Anglo-Boereoorlog met ’n standbeeld op die beeldeterrein van die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein gehuldig. Toe die eerste […]
March 31, 2015

Die leuens van ’n vergete geskiedenis

deur Marthinus van Bart Met die honderdjarige herdenking van die Anglo-Boereoorlog van 1999 tot 2002 het beduidende getalle nuwe boeke met vars insigte oor die driejarige […]
March 31, 2015

Geheime Britse slawebedryf in SA eerste keer te boek

Die skandalige Britse slawebedryf in Suid-Afrika wat reeds in die tyd van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie aan die Kaap die Goeie Hoop in werking gestel is, […]
April 8, 2015

Seevaarder Bartolomeu Dias was ook pionier van die transatlantiese slawebedryf

deur Marthinus van Bart Die Portugese seevaarder Bartolomeu Dias (1450-1500), wie se brons standbeeld in die Roggebaaise Strandgebied van Kaapstad op ’n sentrale verkeerseiland aan die […]
April 8, 2015

In die harem van Silkaats was twee Voortrekkermeisies …

deur Marthinus van Bart Die Zoeloe-rebel Mzilikazi (Silkaats) wat in opstand gekom het teen die Zoeloekoning, Tsjaka, en toe met sy volgelinge na die noordweste van […]
April 8, 2015

Olive Schreiner het Cecil John Rhodes ontmasker

deur Marthinus van Bart In 1896 het die Kaapse skrywer en intellektueel Olive Schreiner wêreldwyd opslae gemaak toe sy die Empire-ikoon Cecil John Rhodes ontmasker het […]