“Die Hervormde kerk het nagmaal, die Verenigde kerk het nagmaal, die Enkel Gereformeerde kerk het nagmaal, en in al die paaie wat na Uitdraai lei, ry […]
Engels was teen die end van die 19de eeu die huistaal van verskeie vooraanstaande Afrikaners in Kaapstad. Toe ’n Afrikanerouerpaar van hul dogter op Wellington ’n […]
Terwyl generaal William Butler in 1898 as hoë kommissaris waargeneem het, het hy baie gedoen om die South African League met sy buitensporige eise en luidrugtige […]
Van die Bloemfonteinse konferensie in Junie tot in Oktober 1899 het die Britse regering al hoe meer druk op Transvaal uitgeoefen. “Onze Jan” Hofmeyr het die […]
Die skryfster Olive Schreiner, suster van die eerste minister van Kaapland, het op 24 Mei 1899 begin skryf aan An English South African’s View of the […]
Pretoria was stil op 10 Oktober, aangesien president Kruger in ’n openbare kennisgewing gevra het dat sy verjaarsdag nie gevier word nie. Frederik Rompel, wat verbonde […]