President Kruger was sedert sy vertrek uit Pretoria saam met sy huishouding by Waterval-Onder, omdat Machadodorp te koud vir hom was. Die regering het op Machadodorp […]
Teen September 1900 was die Britte in besit van albei republieke buiten sommige Noord-Transvaalse distrikte. Dit het egter maar net daarop neergekom dat hulle die grond […]
Professor Fransjohan Pretorius doen in sy werk Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog 1899–1902 uitvoerig en interessant verslag oor die kommandolewe: die kos en klere, godsdiens, dissipline, liggaamlike […]
Dit blyk uit Fransjohan Pretorius se Kommandolewe tydens die Anglo-Boere-oorlog dat enkele burgers troeteldiere, veral honde, aangehou het, hoewel dit in die guerillafase byna onmoontlik geraak […]
De Volksstem het in Oktober 1899 ’n spoorwegwa as drukkery ingerig en na die Natalse front gestuur om die kommando’s van die gebeurtenisse op die ander […]
Afrikaans was die spreektaal op kommando. Engelssprekendes en ’n groepie geleerde Afrikaners het Engels as skryftaal gebruik, maar die meeste het ’n wye spektrum tussen Afrikaans […]
Onder die Britte wat die “verskroeide aarde”-beleid veroordeel het, was sir Henry Campbell Bannerman, leier van die Liberale Party. Hy het op 14 Junie 1901 in […]