Generaals Artikels

February 5, 2019

Tielman Roos – Vergete “Leeu van die Noorde”

’n Honderde jaar gelede, enkele maande nadat die Britse leërs in Natal onder lord Chelmsford ’n vernietigende neerlaag by Isandlwana teen ’n Zoeloemag van bykans 24 […]
March 4, 2019

Uitsaaiwese, 1924-1974

Sou die radio-pioniers van vyftig jaar gelde ooit kon voorsien tot watter magtige kommunikasiemedium die Radio in Suid-Afrika ontwikkel het? Sou hulle ooit kon weet dat […]
September 10, 2019

White House of Haweraadgebou, Port Elizabeth

In Flemingstraat naby die hawe en die spoorwegstasie en in die onmiddellike omgewing van die stadsaal van Port Elizabeth is die treffende Haweraadgebou, ook bekend as […]
September 10, 2019

“The Look-out”, dist. Uitenhage

Vanaf Port Elizabeth loop die nasionale pad byna reg noord en waar dit noordoos na Grahamstad swaai, is daar ’n gruispad wat verder noord loop na […]
September 10, 2019

Die Hill-orrel

Aan die onderend van Markstraat is die klein Wesleyaanse kerkie geleë en hierin staan ’n bekoorlike orreltjie van buitengewoon antikwariese waarde. Dit is ongetwyfeld die eerste […]
September 19, 2019

Die Slagveld van Kakamas, 1915

Enkele kilometers van Kakamas op pad na Keimoes draai ’n paadjie links weg om oor die kanaal na ’n rotskoppie te loop. Hier teen die koppie, […]
April 21, 2020

Robey Leibbrandt (1913-1966)

deur Daantjie Dinamiet Robey Leibbrandt was ’n Springbok-bokser en ’n kampvegter teen die Britse invloed en politieke mag in Suid-Afrika. Sidney Robey Leibbrandt is op 25 […]
April 21, 2020

Dr. Hendrik van der Bijl (1887-1948)

deur Daantjie Dinamiet Refentse sing van “Vuil Vanderbijl”, maar wie is die man na wie Vanderbijlpark, die dorp waarna hy verwys het, vernoem is? Dr. Hendrik […]
April 22, 2020

Oktober 1918: nié ons “mooiste, mooiste maand”

deur Jaap Steyn* “Die dood het in ons land rondgewandel en op dié wandeling het hij duisende frisse, veelbelowende lewens afgemaai. Die gevolg is dat Oktobermaand, […]