Pretoria se bekendste landmerk is gebou op ’n koppie met ’n ryk geskiedenis. Een van die destydse eienaars het die plaas met dié koppie van president […]
Angie Kleijn Baviaanspoort is vandag ’n tronk noord-oos van Pretoria op die ou Zambeziweg. Toentertyd was dit ’n plaas wat in die middel van September 1939 […]
Angie Kleijn Bekende digter Jan FE Celliers het vir drie maande ná die Britse troepe Pretoria ingeneem het, onder die vloerplanke van sy huis in Sunnyside […]
1977 is Totius-huldigingsjaar: dié gedagte het reeds vyf jaar gelede ontstaan om die gevierde volksman, digter en Bybelvertaler te huldig tydens die eeufees van sy geboortejaar. […]
In Nederland en België dui ’n aantal straatname op die bewondering wat tydgenote van die Tweede Vryheidsoorlog vir die Boereleiers uit die worsteljare om die vryheid […]
Onder die lewensverhale van ons land se toonaangewende figure bly dié van Gustav Preller seker die merkwaardigste. Aan hom kom die eer toe dat hy met […]
Gelyktydig met die besetting van die kusstrook van Swellendam tot George is ook die Klein Karoo en sy verlenging, die Langkloof, anderkant die Lange- en Outeniekwaberge […]
Aan die westeroewer van die Grobbelaarsrivier byna in die middel van Oudtshoorn staan een van die bekendste “volstruispaleise”, Pinehurst. Dit vorm tans deel van die manskoshuis […]