Al ooit gewonder waar die eerste landgoedontwikkeling in Pretoria was? Die storie van dié projek vat ons terug na die laat 1920’s en is vervleg met […]
President Paul Kruger het soveel vertroue in ’n bloedjong Pretoriase landmeter gehad dat hy vir dié outjie met baie min ondervinding onder sy belt, monumentale take […]
Angie Kleijn Penkoppe so jonk as agt jaar het in die Engelse Oorlog saam op kommando gegaan, aan veldslae deelgeneem en is saam na krygsgevangenekampe […]
Angie Kleijn Min mense besef dat hulle in die hoewegebied ten ooste van Pretoria en rondom Bronkhorstspruit en Cullinan in spore trap wat 1914-Rebelle hier gelaat […]
In die Lantern van Desember 1963 het dr. Jan Ploeger ‘n interesessante artikel geskryf oor die ontstaan van Bryntirion en die ampswoning, Over-Vaal. Die Lantern is […]