Generaals Artikels

April 24, 2017

Die rol wat die perd in die geskiedenis gespeel het

(Geskryf deur Dorette de Beer, Laerskool Die Ruiter, soos verskyn in Historia Junior, September 1972) In die geskiedenis het ons al van baie dapper manne gehoor […]
April 24, 2017

Vervoer – Pos in die ou dae

(Geskryf deur mnr. PG van Wyk, soos verskyn in Historia Junior, November 1965) Elke dag doen die posbode by ons huise aan en lewer briewe of […]
May 3, 2017

Genl. Christiaan Frederik Beyers (1869-1914)

(Geskryf deur JL Hattingh, soos verskyn in Historia Junior) Voor die Hoërskool Voortrekker te Boksburg is ’n meer as lewensgroote borsbeeld van genl. CF Beyers. Van […]
May 3, 2017

’n Gedenknaald ter ere van genl. De Wet

(Geskryf deur Louis van Zyl, st. IX, Hoërskool Vryburg, soos verskyn in Historia Junior, Augustus 1970) Op Saterdag, 14 Februarie 1970 is ’n gedenknaald ter ere […]
May 3, 2017

Dr. Dawid Siegfried Annecke

(Mnr. PJJ Joubert het hierdie inligting aan die redaksie gestuur. Mnr. LT de Jager het dit gerangskik. Soos verskyn in Historia Junior, Augustus 1962) Terwyl die […]
May 3, 2017

Gustav Preller: sy lewe en strewe

(Geskryf deur Francois Malherbe, Historia Junior, Augustus 1967) Gustav Schoeman Preller is op 4 Oktober 1875 gebore op die plaas Klipdrif, naby Schoemansdal. Die seun het […]
May 3, 2017

Dr. Hans Merensky

(Geskryf deur Pieter de Klerk, st. 10, Sekondêre Skool Merensky, Tzaneen, soos verskyn in Historia Junior) Hans Merensky is op 16 Maart 1871 te Botsabelo naby […]
May 3, 2017

Henry Wolhuter steek ’n leeu met ’n mes dood

(Geskryf deur dr. P Naude, soos verskyn in Historia Junior, November 1962) ’n Mens sou dit amper nie glo nie, as jy nie daar in die […]
June 19, 2017

Baanbreker ‘kaburus’ trek met ossewaens te skip na Oos-Afrika

Angie Kleijn ’n Paar jaar ná die Engelse Oorlog het duisende baanbrekerboere verder noord begin trek om elders in Afrika van voor af te begin. Vreemd […]