Generaals Artikels

March 1, 2017

TOT WAAR DIE KRANSE ANTWOORD GEE

Die ontstaan van Die Stem van Suid-Afrika deur Danie Langner Toe die FAK in 1932 ’n kompetisie loods vir sowel die woorde as die musiek van […]
April 11, 2017

Die De Wildt-toespraak van genl. JBM Hertzog

(Geskryf deur Johan Greybe, Bloemfontein, soos verskyn in Historia Junior, Augustus 1969) Tien jaar het verbygegaan sedert die Anglo-Boereoorlog van 1899 tot 1902. Reeds het die […]
April 11, 2017

Die geskiedenis van die Afrikaanse Bybelvertaling

(Geskryf deur Gawie Nienaber, Hoër Seunskool Helpmekaar, St. 10, soos verskyn in Historia Junior, November 1969) Wanneer ons die Bybel oopslaan en lees, besef ons nie […]
April 11, 2017

Dr. NJ van der Merwe

(Soos verskyn in Historia Junior, Augustus 1966) Daar is seker nie ’n kind in ons land wat nog nie van ’n Voortrekker of Boy Scouts gehoor […]
April 11, 2017

Die Smuts-beeld

(Geskryf deur Marietjie Kleinhans, Barrydale Hoërskool, soos verskyn in Historia Junior, Mei 1965) Die stad was besig: Motors het gejaag en getoet; mense het vinnig gestap-draf […]
April 11, 2017

Die staking van 1922

(Geskryf deur Marius Vermaak, St. VII, Sentrale Hoërskool, Bloemfontein, soos verskyn in Historia Junior, November 1969) Oor die hele wêreld het onrus geheers, oral was daar […]
April 14, 2017

Generaal Jan Smuts

(Geskryf deur dr. JJ van Tonder, oorgeneem uit Die Mylpaal van Ronadalia, soos verskyn in Historia Junior, Februarie 1970) Slim Jannie, het die mense hom genoem. […]
April 14, 2017

Kort geskiedenis van die Krugerwildtuin

(Geskryf deur JJ van Tonder, soos verskyn in Historia Junior, September 1977) ’n Groep van 31 Blankes het in die oostelike deel van die huidige Transvaal […]
April 15, 2017

Oorlog en die Oorlogsmonument

(Geskryf deur JJ van Tonder, soos verskyn in Historia Junior, Februarie 1971) In die Eerste Wêreldoorlog van 1914-1918 is meer as tien miljoen siele die ewigheid […]