Fak Feed

June 23, 2021

16 Junie, vandag 121 jaar gelede is verskroeideaardebeleid aangekondig

Dit is merkwaardig dat die datum, 16 Junie, betrekking het op twee prosesse wat ’n groot invloed op talle kinderlewens gehad het en tot die groot […]
June 23, 2021

Nog op ons boekrak: Junie 2021

Saadjie en Spikkel   Deur Alex Latimer, David Litchfield en vertaal deur Elsa Silke Uitgewer: Human & Rousseau Prys: R 175,00     Oor hierdie boek: […]
June 23, 2021

Mini Hantam-vleisfees Live – Klipwerf Orkes

Hoewel die meeste plaaslike en oorsese kunstenaars gesukkel het om in 2020 optredes te hou, het die gewilde Klipwerf Orkes wel by die Mini Hantam-vleisfees, wat […]
June 23, 2021

Just us – Wynand en Cheree

Sedert Wynand en Cheree Strydom omtrent vyftien jaar gelede saam begin sing het, en intussen getroud is, het hulle een van ons land se gewildste sangpare […]
June 24, 2021

Liedjieskrywer – Rudi Claase

Die afgelope vyftien jaar het Rudi Claase hom as seker die voorste liedjieskrywer in Afrikaanse musiek gevestig, en verskeie liedjies wat hy vir ander kunstenaars geskryf […]
June 24, 2021

Roekeloos verlief – Rita Li

Ondanks die feit dat al hoe meer albums op CD uitgereik word en musiek hoofsaaklik aanlyn beskikbaar is, is daar tog debuutkunstenaars wat hul verskyning maak. […]
June 24, 2021

Die Malan-Familiebond van Suid-Afrika

deur Dennis Malan  Wat is die Malan-Familiebond en hoe lank bestaan die familiebond? Die Malan-Familiebond is ’n kulturele organisasie sonder winsbejag en is te Krugersdorp op […]