Desember

January 22, 2015

“Misdaad teen die mensdom”

In die oë van baie mense in Suid-Afrika en die res van die wêreld was Breytenbach ’n held, en die Suid-Afrikaanse bewind die skurke. Immers, in […]
January 26, 2015

Die Tuisland-beleid in die weegskaal

’n Swart Suid-Afrika? Dit was die titel van ’n boek van die onvermoeibare historikus-redakteur GD Scholtz wat in 1964 verskyn het.  Sy waarskuwing was gepas. Die […]
January 26, 2015

Onafhanklikheid vir enkele tuislande

Hoewel die tuislandbeleid besig was om skipbreuk te ly, het Transkei in Oktober 1976 onafhanklik geword. In Desember 1977 het Bophuthatswana gevolg, in September 1979 Venda […]
January 26, 2015

Suid-Afrikaners veg in Angola

Die bewind van premier Marcello Caetano van Portugal is op 25 April 1974 omvergewerp. Dit het die lotgevalle van die Portugese gebiede Mosambiek en Angola ten […]
January 26, 2015

Betogings teen Afrikaans

Teen sewe-uur die oggend van 16 Junie 1976 het groepies skoolkinders van skool tot skool in Soweto geloop met plakkate soos “Away with Afrikaans”, “We are […]
January 26, 2015

Die krisis vererger

Die onluste was die begin van die einde van die ou begrip “blanke Suid-Afrika” en “witmansland”. Vir die blankes was die onluste in Soweto ’n groot […]
January 26, 2015

Die swerfjare van Poppie Nongena

Daar word soms in die letterkunde van elke taal ’n boek van ingrypende betekenis geskryf wat ’n sluier afruk tussen een groep mense en ’n ander, […]
January 26, 2015

Die opbouwerk van wetenskaplikes

Die onluste wat op 16 Junie 1976 begin het, het tydelik die nuus oor ’n belangrike verslag verdring wat op 18 Junie in die Parlement ingedien […]
January 26, 2015

’n Lewenskragtige kultuur

Ná ’n ernstige siekte waarin verskeie geneeshere hom sterwend verklaar het, het die Afrikaanse digter DJ Opperman merkwaardig herstel en ’n ewe merkwaardige digbundel, Komas uit […]