Biografiese priofiele

October 21, 2016

Pres. Willem Cornelis Janse van Rensburg

WC Janse van Rensburg was die tweede president van die ZAR. In 1850 is hy op 32-jarige ouderdom tot Volksraad verkies vir die wyk Agter-Magaliesberg. Op […]
January 23, 2017

Erik Holm

Erik Holm is ’n akteur wat bekendheid verwerf het vir sy rol Rian Malherbe in die kykNET-sepie Binnelanders, waarin hy in 2008 vir die eerste maal […]
January 23, 2017

CJ Langenhoven

Dié groot Afrikaanse skrywer is op 12 Augustus 1873 te Hoeko in die distrik van Ladismith (Kaap) gebore. Hy word grootgemaak deur sy pa se broer […]
January 23, 2017

Eitemal

Willem Jakobus du Plooy Erlank (Eitemal) is op 22 Junie 1901 op Wolmaransstad, Noordwes, gebore en sterf op 24 Junie 1984. Hy voltooi sy skoolloopbaan op […]
January 23, 2017

Eugène N Marais

Eugène Nielen Marais is op 9 Januarie 1871 op Daspoort, buite Pretoria, gebore. Hy was die jongste van dertien kinders. In sy eerste 25 jaar verrig […]
January 23, 2017

C Louis Leipoldt

Hoewel Leipoldt ’n medikus was, lewer hy sy grootste bydrae vir die land as skrywer. Sy skryfwerk sluit populêr-wetenskaplike geskrifte, joernalistieke werk, vertalings, verskeie bundels poësie […]
January 23, 2017

Jacobus Johannes Venter

Jacobus Johannes Venter, ook Koos genoem (1814-1889), was lid van die Oranje-Vrystaat se Volksraad, voorsitter van die Saamgestelde Kommissie vir die Bestuur van die Regering in […]
January 23, 2017

WC Janse van Rensburg

Willem Cornelis Janse van Rensburg was die tweede president van die ZAR. In 1850 is hy op 32-jarige ouderdom tot Volksraad verkies vir die wyk Agter-Magaliesberg. […]
January 23, 2017

Marie Koopmans-De Wet

Sy beywer haar vir die behoud van dit wat eie is Die Koopmans-De Wethuis in Strandstraat, Kaapstad, is ’n bekende landmark omdat dit in 1940 as […]