Die kultuurerfenis van Suid-Afrika verkeer daagliks onder druk vanweë verskeie redes. Hieronder tel nuwe ontwikkelinge, die doelbewuste beskadiging van erfenisse wat vir sekere groepe onaanvaarbaar is, […]
Outeur: Tian Schutte Uitgewers: Kraal Uitgewers Op 12 Oktober vanjaar, is dit presies 120 jaar gelede wat die Anglo-Boereoorlog uitgebreek het. Die ultimatum wat die Zuid-Afrikaansche […]