December 8, 2019

Lotsgebonde – Die verhaal van Fritz Joubert Duquesne

Outeur: Bets Botha Uitgewer: EL Steenekamp   Sjarmant en verstommend vindingryk, innoverend en ewig ontwykend, onpeilbaar en ontstellend enigmaties … Dít is Fritz Joubert Duquesne. Die […]
December 8, 2019

Stroomop

Herinneringe van ’n koerantman in die apartheidsera Outeur: Harald Pakendorf Uitgewer: Penguin Random House Harald Pakendorf wou ’n boek skryf met persoonlike herinneringe, vir sy kinders. […]