Die kultuurerfenis van Suid-Afrika verkeer daagliks onder druk vanweë verskeie redes. Hieronder tel nuwe ontwikkelinge, die doelbewuste beskadiging van erfenisse wat vir sekere groepe onaanvaarbaar is, […]
Hoekom kaarte? Die bekende Afrikaanse digter, DJ Opperman, het tydens een van sy kinders se geboorte “Negester en stedelig” gedig. Veral die derde strofe is vir […]
Outeur: Zelda Rowan ’n Lekker-leesboek met ’n objektiewe blik op die geskiedenis – dit is wat Nonnie de la Rey, Pionier van die Wes-Transvaal 1856-1923 deur […]
Outeur: J.C. Steyn Afrikanerjoernaal neem sy leser op ’n reis wat elke uithoek van die Afrikanergeskiedenis se landskap besoek – ’n jaar lange verkenningstog wat die […]
resensent: Petronel Fourie “Die funksie van geskiedenis is om wysheid en ervaring tot elke geslag se beskikking te stel. ’n Lewenskragtige en onafhanklike geskiedskrywing is […]
(Soos verskyn in Historia Junior, Februarie 1963, Mei 1963, Augustus 1963, November 1963) Januarie: 1 Jan. 1893: Die eerste trein uit Kaapstad kom in Pretoria […]
deur Hélène Opperman Lewis Duisende boeke en verhandelings is oor die afgelope eeu oor die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) geskryf – die een so merkwaardig soos die ander. […]
Deur Marthinus van Bart Die pas aangewese president van Suid-Afrika, Cyril Ramaphosa, het finaal al die kleure behalwe geel, groen en swart uit die spreekwoordelike […]
Resensie deur Petronel Fourie In hierdie boek (geskryf deur James-Brent Styan), wat ter 50ste herdenking van die wêreld se eerste suksesvolle hartoorplanting op 3 Desember 1967 […]