Twee soorte buitedeure het by die hartbeeshuis voorgekom, naamlik die raamtipe wat met riete, gras of ’n huid bedek was, en geklampte plankdeure. Albei soorte kon […]
Volgens Cachet en Spoelstra het die bootvormige hartbeeshuis dikwels net een vensteropening gehad. Dit het uit ’n ongedekte “vierkant” tussen twee dwarslatte[1] waarvan die hoogte ’n […]
Voordat die vloer ingesit is, is die grondoppervlak eers gelyk gemaak en vasgestamp.[1] Daarna is die gebreide grond- of kleimengsel, wat redelik styf moes wees, op […]
Soos in Europa het daar in Suid-Afrika drie basiese dakraamtipes by wigvormige dakhuise voorgekom, naamlik die gaffelsuilkonstruksie, die vurkondersteunde-nokpaalkonstruksie en die kapstylhuis (sparkapkonstruksie) (Fig. 1). Slegs […]
Die kapstylhuis kon drie vorms aanneem, naamlik ’n saaldak met gewelafsluiting, ’n skilddak of ’n skilddak met geronde ente. Die kapstylhuise by die monding van die […]
Die eerste tydelike woning wat aan die Kaap opgerig is, was die saaldakvormige kapstylhuis van Jan van Riebeeck en sy eggenote Maria, asook hulle seuntjie Lambertus, […]