Hoewel die Kaaps-Hollandse boustyl eie is aan Suid-Afrika, kan sy oorsprong teruggevoer word na die eenvoudige inheemse Noord-Europese kapdakhuise, sekere Mediterreense boupraktyke en die stylvoorkeure van […]
Tydens die Groot Trek was die ossewa die Trekkers se tuiste. Die ossewa het dieselfde doel gedien as vandag se karavaan. Gesinne het gewoonlik twee tot […]
(deur Kotie Roodt-Coetzee, soos verskyn in Historia Junior, Junie 1957) Afmeet van plase Die eerste Boere baanbrekers noord van die Kaapkolonie, het nie hulle plase gekoop […]
Hierdie is die eerste artikel in ’n reeks oor volksargitektuur. Lees gerus die ander artikels in die reeks. Mense wat belangstel in Suid-Afrikaanse geskiedenis en hoe […]
Soos met die begrip hartbeeshuis, bestaan daar ook heelwat verwarring oor die oorsprong van die term hartbeeshuis. Dit kan gedeeltelik daaraan toegeskryf word dat taalkundiges die […]
In hierdie artikel word die omstrede oorsprong van die omgekeerde bootvormige (hierna bootvormige) hartbeeshuis van nader beskou. Die algemene mening is dat die bootvormige hartbeeshuis op […]
Maria Minnaar, wat die Groot Trek as kind meegemaak het, het in haar herinneringe vertel: “Gewoonlik het die Voortrekkers, vóordat hulle bou, eers so ’n bietjie […]
Gras of riet (biesies) is vir dekwerk gebruik. Riet het aan die binnekant van die huis die netjiesste vertoon, maar gras het die huis digter gemaak. […]