Hoewel die Kaaps-Hollandse boustyl eie is aan Suid-Afrika, kan sy oorsprong teruggevoer word na die eenvoudige inheemse Noord-Europese kapdakhuise, sekere Mediterreense boupraktyke en die stylvoorkeure van […]
Tydens die Groot Trek was die ossewa die Trekkers se tuiste. Die ossewa het dieselfde doel gedien as vandag se karavaan. Gesinne het gewoonlik twee tot […]
Die Voortrekkers was gelowige mense. Hulle het hulle feitlik onbewustelik met die volk van Israel van die Bybel geïdentifiseer. Hul leiers het met God gewandel en […]
Die ossewa het nie net ’n belangrike rol in die Voortrekkers se alledaagse lewe gespeel nie, maar ook ’n groot invloed op die ontwikkeling van Afrikaans […]
Die Voortrekkers het nie dokters of hospitale gehad na wie hulle kon gaan as hulle siek of gewond was nie. Elke gesin het ’n medisynetrommeltjie of […]
Soos alle kinders was die Trekkerkinders lief vir lekker kos en veral vir soetgoed. Daar was nie winkels of supermarkte waar Ma gou suiker, meel en […]