Gebeure 1655 – Vrye ondernemerskap Jan van Riebeeck ontvang ’n brief van die Here XVII dat amptenare vrygestel mag word om vrye ondernemerskap te beoefen. 1686 […]
Gebeure 1901 – Anglo-Boereoorlog: Piet Schuil gefusileer Pieter (Piet) Schuil (23) is op hierdie dag gefusilleer in die Rustenburg-distrik. Piet was ’n gekwalifiseerde onderwyser wat op […]
Gebeure 1685 – Die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie besluit om Franse Hugenote-vlugtelinge na die Kaap te stuur 1831 – Die “Driemanskap” telegrafeer hulle beswaar oor die vredesvoorwaardes […]
Gebeure 1886 – Amptelike stigtingsdag van die goudstad Johannesburg Die plaas Randjieslaagte word geproklameer as ’n openbare delwery en die volgende dag vaardig die adjunk landmeter-generaal, Johann Rissik ’n […]
Gebeure 1837 – Piet Retief vertrek na Natal om met Dingane te onderhandel oor grondgebied 1853 – Darling ontstaan Die dorp, Darling, ontstaan op hierdie dag. […]
Gebeure 1654 – Houtbaai as woonplek vir Nederlandse gesinne Die direkteure van die Hollandse Oos-Indiese Kompanjie (Here XVII) stel Houtbaai aan Jan van Riebeeck voor as […]
Gebeure 1901 – Anglo-Boereoorlog: Verpleegsters se dienste nie meer benodig Op aandrang van die Dameskommissie moet GF Esselen (superintendent van die Irene-konsentrasiekamp) mevv. Armstrong, Enslin, Vlok, […]
Gebeure 1811 – George kom tot stand Die dorp George kom tot stand. Dertig erwe word op hierdie dag per publieke veiling verkoop. George was aanvanklik […]
Gebeure 1803 – Jacob Abraham Uitenhage de Mist en sy dogter Augusta vertrek na ‘n verkenning van die binneland Op 9 Oktober 1803 verlaat Jacob Abraham […]