November

November 27, 2015

28 NOVEMBER

Gebeure 1885 – Die spoorlyn tussen Kimberley en Kaapstad  geopen 1899 – Anglo-Boereoorlog: Die Slag van Modderrivier (Twee Riviere) Lord Methuen voer aan Britse kant die bevel. Genl. Koos de la Rey word in […]
November 27, 2015

29 NOVEMBER

Gebeure 1789 – Anton Anreith se preekstoel in die Groote Kerk, Kaapstad, in gebruik geneem Die kerkraad van die Groote Kerk in Kaapstad het in 1788 […]
November 30, 2015

30 NOVEMBER

Gebeure 1899 – Anglo-Boereoorlog: Swaar bombardement van Boere op die beleërde Ladysmith 1938 – Die fakkelloop vir die hoeksteenlegging van die Voortrekkermonument begin Die Sentrale Volksmonumentekomitee […]